SMS'e vir 7 September 2018
"...kom daar groter skokke..."
Die voetesleep met besluite oor die skaapskema in die Suide is besig om die skaapbedryf ongekende skade te berokken. Suideboere veg nie net teen die droogte nie, maar om afset vir hulle skape te kry. As gevolg van die probleme beweeg boere weg van die geliefde Dorper na vetstertskape wat op veilings verkoop kan word. Dit bring nou armoede na die boere se voorstoep. In SA verkoop banke boere se plase vir ’n appel en ei om geleende geld terug te kry. Suideplase gaan binnekort dieselfde pad loop, as daar nie nou daadwerklik ingegryp word nie. Daar is nie meer tyd oor vir hana-hana nie!
NEF paid over N$320 million from April to July to subsidise fuel costs. “Kantie waar kry NEF fondse?” Is it not from levies charged on the strained budget of the consumer? Then it follows... Whom is being subsidised?
Ja, ministerie van gesondheid, as ’n mens die koerant lees, kom daar groter skokke oor hoe die ministerie afstuur op ’n totale ramp, want nou is die volgende nuus skrikwekkend. Ortopediese afdeling is bankrot en sekere hospitale kry nie kos, as gevolg van geen geld. Kan die president en sy kabinet ingrypom die gevaarlike situasie te stop?
It become extremely difficult to comprehend what we want as Namibians. The NAC Board appointed Haifidi as acting CEO replacing Aochamub without following procedures. The position a NCCA regulatory test before appointment. Now the NAC Board wanted the NCCA to rubber stamp their premature appointment. Haifidi failed and the board intends to go to court for what good reason?
En jy meneer wat sê Johan Diergaardt het sy beurt gehad? Phil Davies het ook 2015 sy beurt gehad, maar hy is mos ook wit!
Hokkie-moeilikheid. Vir jare kla die klubs by die Namibiese Sportkommissie oor rassisme in Namibiese rugby. Met vele insidente ook tydens Wêreldbekers. Toe ’n swart hooggeplaaste se hokkiekind betrokke is, skrik hulle wakker. “Too much too late. Sleep on clowns.”
Het klere vir seuns vanaf 9 jaar tot 12 jaar. Skakel 081 616 5755
Rugby Pty Ltd. Vat julle borge en vir Wessie Green, Basson, Lawyers, Walliesers en gekontrakteerde spelers en skoert. Ons kan maar weer Vlakkierugby speel. Die regering is net so hopeloos. Arme Mnr. Basson is ook maar net ’n pion in die hele sage.
Bakkie-kompetisie. Die kompetisie is verby, maar nêrens is daar wenners aangewys in nie. Dankie.
Mariental-skou. Jul vuurwerke was ongelooflike mooi.
Wie het gekla toe Henning Snyman en Cravenweek-afrigters vir eeue in beheer was en die wit voordeel ( white priviledge) beskerm het. So haal ons swart en gekleurde spelers skoolspanne, net om by die huis te bly as nasionale spanne gekies word. Ons is keelvol!
NRU en (Pty) Ltd. kom ons reël ’n openbare debat of bespreking oor die saak en laat elkeen sy saak stel.
Ek dink Bradley Basson het die kat aan die stert beet, as hy dink hy is nog steeds die baas van die NRU. Van wanneer af besluit borge wie rig ’n nasionale span af. FNB en Namibia Breweries moet sê of hulle vereiste vir borgskap ’n wit Suid-Afrikaner was. Ek wonder wie is hulle se kliënte, dat hulle blatant kant kan kies. Dus hoekom afrigters soos Jones die vermetelheid kon hê om deur middel van ’n e-pos te bedank, sonder om dit met hulle te bespreek. Dankie mnr. Mensah dat jy standpunt ingeneem het.
Net ’n pluimpie aan Michael van Erongo Auto Electric. Baie dankie vir al jou moeite en tyd om ons te help tydens ons toer deur Namibië. Dit word opreg waardeer. Johann en Ciceel Wentzel – Paarl
Al weer Joos Platt-stories. X-kollega het julle niks anders te doen. Nampol het nie poste vir oud-Swapol werkers nie. Soek iets anders, as julle kan. Bly uit die koerant.
Vriendelike versoek aan al Namibiese burgers, om asseblief vir ons polisie te bid vir bomenslike verstand en wysheid.
Ek is bly die pikkewyne is veilig in Lüderitz besorg. Baie dankie aan al die liewe mense wat hulle gehelp het. Dit maak ook ’n aangename verandering om ’n bietjie goeie nuus tussen al die misdaad, prysverhogings ens. te lees. Miskien is daar nog hoop vir Namibië, as daar nog sulke goeie mense hier bly.
Ek stem saam met die skrywer wat vra wanneer gaan Swapo ons kinders se beendere terug bring uit die gate van Lubango. Daar was nog mense in die gate oor, nadat die ander uit gehaal was. Wat het van daardie mense geword? Laat die president tog net die vraag antwoord, ons soek nie politiek nie.
Wie sal opstaan vir die arme NBC-werkers? Geen verhoging vir twee jaar, aftrekkings van pensioene en werkgewers bydraes nie oorbetaal aan pensioenfonds vir meer dan vyf maande volgens ’n Engelse weekblad, pensioene groei nie. Napwu se affiliasie met regerende party boemerang om staff te byt? Behoort NBC staff uit vrye wil aan unie? Omrede party NBC-lede aan politieke bewegings van hul eie keuses behoort? "Freedom is for children what can it be for me?- Not yet uhuru!"
Dit is duidelik dat Origo Skool in Rehoboth graad 1 A, die ouer wat die opmerking maak tog siek is. Help jou kind by die huis dan kan hy of sy 6 A’s kry. Skaam jou om so van ons opvoeders te praat. Stop dit! Onthou jou kind moet nog baie jare skool gaan. Jy maak jou ongewild!
Ek het al gevra vir hulp vir plaasmanne om voertuig lisensies te kry. Ons kan ry en ons ken die reëls van die pad, ons ry, maar ons kan nie Engels lees nie. Nou kan jy niks reg kry nie, want dis net Engels. Ek SMS van Aranos af. Help ons asseblief. - 081 316 8791
Ai, regtigwaar, kan CoW asseblief ’n plan maak met die stukkende karre, bakstene en gemors, wat in Cimbebasia se sy paadjies is, dit lyk erger as die vullishope.
Wil net graag weet? Ek werk by ’n firma en as ek vir ’n dag af vra, moet ek vir die werkgewers sê waarheen ek gaan en wat ek gaan doen.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie