SMS'e vir 8 Augustus 2016
Ek is bereid om elke maand ’n bydrae te maak aan die “hoenderparade”, want hulle doen iets vir die gemeenskap. Baie trots op julle. Hou so aan. – C Schultz
Hou op om vir ’n verdere kanaal te vra. Dis ’n doodsakker vir diere. Die water lê te laag vir meeste diere om dit te bereik. Duisende diere verdrink jaarliks in die kanaal in ’n poging om hul dors te les. ’n Pyplyn is die antwoord, met drinkplekke. – ACMC
Dis reg pres. Geingob, ons soek antwoorde. Die City of Windhoek en NamWater het deur hul slapheid veroorsaak dat hierdie watertekort probleem is. As hulle nie nou aanspreeklik gehou gaan word nie, sal Namibië nog groter skade in die gesig staar.
Dit sal interessant wees om te weet hoeveel geld is op advertensies spandeer om een persoon geluk te wens met sy verjaarsdag.
Ek wil vir Daantjie Louw en Klaus Linow net sê duisend dankies vir julle skoonmaakveldtog. Ek hoop daar sal ander wees wat julle voorbeeld volg. Waardeer en mag die Here julle seën. – Hannelore
I read the letter from Robin C Raines. Well done sir. I think you said it all. Very few have understood that hard work is essential for most of us – no matter what colour. We do not walk into our gardens every morning and pick a few dollars from a tree. It is as you said the work ethic taught to us by our parents that make us successful.
Oom Tilian Walters, u voetspore is in Karasburg uitgevee. Ai, hoe seer is dit nie. Ons mis u baie.
Kan iemand my asb. help? Ek het laas jaar as kontrakteur vir 7 maande by ’n maatskappy gewerk. Ek is daarna op ’n fixed term kontrak van 6 maande van die maatskappy aangestel in dieselfde posisie. Voordat fixed term expire het, word kontrak met 3 maande verleng. In die 3 maande gaan die pos geadverteer word en lyk my nie ek gaan permanent in die pos aangestel word nie. Wat staan my te doen? Wil werk.
Watse Min. van Onderwys het ons? Sy gun nie eens die onderwysers ’n vakansie nie! Skool sluit 23/8, begin 30/8. Die trimester is só vol stres! Geen hart vir onderwysers nie.
Miskien sal foodbank pakkies nog in Stampriet kom, want hierdie pakkies verskil hemelsbreed van die wat president uitdeel in WHK.
Die skrywer van die SMS op Donderdag 4 Augustus 2016 waarin hy/sy beweer dat mense wat net graad 10 het pleks van graad 12 gewerf is as tydelike onderwysers in die //Kharasstreek, is met alle respek gestel suinig met die waarheid. Dit is ’n valse aantyging. Ek raai vir hom/haar aan om asseblief die name en vanne van sulke onderwysers asook inligting rakende die skole waar hulle werksaam is of was in 2016 aan die ACC asook die permanente sekretaris van onderwys, kuns en kultuur beskikbaar te stel sodat ’n onafhanklike ondersoek geloods kan word. – lAwebahe llHoeseb, Direkteur van Onderwys Kuns en Kultuur, //Kharasstreek
Na aanleiding van SMS oor kids wat dwelms koop: Liewe meneer/mevrou/mejuffrou. Ons leer hulle tussen reg en verkeerd. As u nie dwelms verkoop nie dan sal hulle mos vanselfsprekend nie koop nie. Laat die smokkelaars ophou dwelms verkoop aan skoliere. Gmmmffff!
Wanneer die Basterkaptein voor die hof kom dan sal hy alleen staan, want sy volk is aan die slaap. Laat dink my aan Jesus toe hy daar staan voor Pontius Pilatus toe ken hulle hom nie. Basters, ek wil julle daar sien by die hof. – Basterseun
First the govt imposes even more oppressive measures against minorities in Namibia and now they want us to tell the outside world that it’s all good and pretty here? No! It does not work like that. Efforts will be made to make contact with international organisations to expose these violations of human rights and oppression of democratic freedoms to the outside world. Corruption and human rights abuse will no longer be tolerated in our country. Namibia will be a free nation for all her citizens and not just the “chosen” ones. Real freedom is worth fighting for.
Kan iemand die eienaar van Eros-inkoopsentrum vra of hy weet van die nes van dronkies wat daagliks daar drink en vloek by die ingang? Hulle kom bedel by die tafels – dis iets afgrysliks! Die parkeerterrein het nou al vir maande ’n gat wat al groter raak. Daar is mense wat hulle klere in die toilette sit en was. Regtig, hierdie is tog nie aanvaarbaar nie.
Wie is die Great Uncle? Want dit lyk my dan hy is nou erger as die vuurvreter in SMS-kolom.
Ek wens inkomste wil ophou met hulle sinnelose SMS’e. Mens kan in elk geval nie by iemand navraag doen nie. Hulle afwesigheid van diens is ’n skande.
Graag wil ek my blydskap en tevredenheid uitspreek teenoor ’n persoon wie vir ’n rouende familie met trots en medelye bystaan in nood en hartseer. Cedrick by Community Funerals Okahandja, mag die Here jou ryklik seën. Jy is regtig ’n riem onder die hart.
Namibië is ’n goeie land. Partye mense werk vir die government en dan vir privaat sektor. Nou moet jy die government se ure steel om vir die privaat sektor te werk. Skaam jou!
Ek verstaan nie. Gobabis munisipaliteit, ons is gebore in ou lokasie en ons sukkel met gronde of erwe. Nou gee die munisipaliteit die ou lokasie se grond vir Zimbabwe mense.
Lordsville J.S.S in Karasburg - die skool met die beste onderwysers en leerlinge wat respek het. Mnr L.J. Slabbert hou aan met u goeie werk om dissipline in u skool te hou.
Persoon wat keppies/hoede soek. Ek kan naam en tel nr gee as u ’n sel-/tel nr. kan gee waarheen ek kan stuur.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie