SMS'e vir 8 Februarie 2022
SMS'e vir 8 Februarie 2022

SMS'e vir 8 Februarie 2022

"...land se regsisteem."
Mandy Rittmann
Gert Jacobie, wanneer verskyn al jou skryfsels, rubrieke en annerlike skriftelike bydraes in boekvorm? Ons sien uit daarna. Groete. - Peet Harmse

“Dishing out erven” deur Okahandja Munisipaliteit. Wat ’n uiters swak beskrywing van so ’n kernvraagstuk in ons land se huidige sosiale opset. Moet dit teen dieselfde agtergrond soos sopkombuise of vistoekennings beskou word? - P. Venter Snr

Wanneer gaan motoriste nou weet hoe vêr jy die stadiger spoed op Karabib/Swakop pad moet ry? Tans lyk dit na 19 km. Kan dit reg wees?

Ek kan nie verstaan. Hoe werk ons land se regsisteem. 5 Bokkapaters ter waarde van N$20 000 van my is gesteel. Die dief is uit op N$500 borg hier op Bethanie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!