SMS'e vir 8 Julie 2019
". . . in die gemors . . ."
Stadig, antie Nathalia met die dreigemente. Jou personeel kan beswaarlik rekeninge per internet betaal, korrek allokeer, en los tog die stories oor nuwe projekte en kyk na die paaie in Rehoboth-dorp wat wie weet in watter jaar laas geskraap is. Ons karre skud uitmekaar. Praat nie eens oor vullisverwydering nie. – Johann
President sê hy sal altyd in die belang van inwoners van die land optree? What a joke! Hoekom is die land dan in die gemors wat dit is? Pleks om na die mense te kyk, soos water, sanitasie, skole, gesondheid, bankrot SOE's, korrupsie, crime ens., ens., bou hy liewer luukse Swapo headquarters, vergroot hy government employment, officials lewe in oorvloed. Sad, sad story of Africa!
Al was ek welaf, sou ek nooit 'n skenking van 2% of meer aan inkomste bewillig het aan dié onbevoegde staat nie. Laat die lofsangers, kruipers, lekker tendermagnate, oorlopers, meelopers, skuldiges aan die misbruik van menige fondse met spesiale reëls wat nie vervolg word nie, ruim bydra tot hul eie Swapo-elitestaat waar hulle tuis voel. Arrogansie van die hoogste orde, landsbestuur in onbekwame hande, geldkoffers leeg en die vermetelheid om van die slagoffers van 'n disfunksionele regering 'n reddingsboei (vergoeding) te verwag? Dis net so goed jy vergoed iemand wat jou doelbewus besmet het deur te sê "thank you for a job well done". (Comrades slogan). Waar is die CCN? Sedebewakers van die goeie leringe? Is van u ook ge-capture deur die stilswye? - Namalander
Net Namibiërs kan ekonomie red? Hoe kan ons as die regering ons hard verdiende taxpayers geld vermors op bloated salarisse, luukse nuwe geboue, een wit olifant na die ander, dit in die drein afgooi, miljarde in bankrot SOE's pomp, miljarde se skuld het wat hul nooit ooit sal kan terugbetaal nie, korrupsie ondersteun deurdat daar geen gevolge is nie etc. etc. etc.!
People of Namibia pray earnestly against the approval of gay marriages in our country Namibia. God destroyed Sodom and Gomorrah. Listen to the teaching of Rabbi J Cahn about king Ahab and Jezebel, the parallel to Bill and Hillary Clinton. God will judge our country severely. Don't allow it, Namibia!
Nee, wat verstaan jy nie? Ek het jare lank gestudeer, jare lank my nerwe afgewerk om te kom waar ek vandag is, in die staatsdiens. Elke liewe maand omtrent raak alles net duurder en duurder, maar my salaris (wat klaar so klein is) is nou al drie jaar dieselfde. Ek verdien beslis 'n verhoging en sal baklei daarvoor!
Staatsamptenare se water en krag gaan ook op. Hulle basiese benodigdhede soos petrol en kos gaan op, weet nie wat jy nie verstaan nie. As mens kyk wat verdien iemand met 'n 4 jaar-graad en 15 jaar ondervinding in die staat teenoor die privaat sektor sal jy nogal verbaas staan. En wees tog versigtig in jou veralgemening van terwyl hulle so min as moontlik doen. Nie almal val in jou kategorie nie. Daar is nie geld vir 'n gim om gewig te verloor nie.
Liewe tyd, wat is die kerkleiers so behep met seks of te wel seksuele oriëntasie? Menere, die land is besig om onder te gaan as gevolg van diefstal, insluitend korrupsie, gewelddadige verhoudings. Waar is die Bybel se oorspronklike boodskap van liefde vir God en jou naaste en wat dit alles behels?
Ek is baie ontevrede met Outjo se munisipaliteit. Daar is huise gebou vir ou mense, nou wil hulle die huise aan ou mense verkoop vir tagtigduisend. My vraag is: Waar gaan ou mense geld kry om daardie huise te koop? Hulle kry tog net ouderdomspensioen. Ek soek 'n antwoord van die regering af.
Is it possible to find out if a teacher at any school is allowed to charge the parents extra money for extra class? Pretty please we would like to know as parents or how and can the Ministry of Education please assist us.
Sal lekker wees as Tsumeb se spietkops wil wakker word. Daar staan nou al 15 minute 'n dubbelgeparkeerde bakkie in die hoofstraat om 14:38. Twee spietkops het al verby gery sonder om hulle daaraan te steur. Mooi man, mooi!
Mense se onverantwoordelikheid verstom my. Waarom moet die regering Pinksterkerke se geldsake nagaan? Jy gee jou geld uit vrye keuse vir 'n kerk. Die president kan niks daaraan doen as jy 'n tiende van jou salaris vir 'n pastoor gee wat self te lui is om te werk nie.
Johrné van Huysteen van Die Groot Ontbyt op KykNET laat wenkbroue lig. Op die program raak hy deesdae 'n selfaangestelde politieke ontleder. Waar kenners ingebring word vir onderhoude sal Van Huysteen sy eie weergawe van sekere sake stel, terwyl hy as omroeper 'n neutrale posisie moet inneem. Dis erg telleurstellend. Hoop iemand wat hulle vonkpos het, stuur die SMS van my na hulle of hom. - Jaco Theart, Windhoek
Tot wie kan ek my wend oor ou muntstukke en note? - 081 616 5755
Aan almal wat so skree oor jag wat verkeerd is – eet julle dan nie biltong en droëwors nie? Moenie vir julle skynheilig hou nie. Bly stil, of hou op vleis eet. – Piet van Otavi

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie