SMS'e vir 8 Julie 2020
SMS'e vir 8 Julie 2020

SMS'e vir 8 Julie 2020

". . . dit reën elders . . ."
Mandy Rittmann
Wil tog net vir MOHSS vra: Hulle beveel hande was, distance hou en bla bla, maar ons word in isolasie gesit by vuil plekke waar ons 30 tot 40 persone moet bly, maskers heel week, maar ons moet gesond word. Ek is baie jammer, dan bly ek maar by my huis en drink my konkoksies en bly op my knieë en vertrou op God.

Hoera, Willem de Wet. Fantastiese brief vandag 7 Julie 2020. Jy praat uit my hart. Ek stem 100% saam met elke woord wat jy skryf. Mense moet wakker word. - A Hoffmann

Ek is swart en kan niks daaraan verander nie. God het dit so beskik en ek is tevrede. Ja, rassediskriminasie van alle kante af is ook vir my ’n gruwel, maar die Black-Lives-Matter-Protest raak nou belaglik, ook van beide kante af. Daar is ander maniere om griewe te lig, inplaas daarvan dat moeilikheidmakers regerings gyselaars hou en die regerings moet sukkel om dit te hanteer.

I realy appreciate DStv as my favourite channel ever in the world and Super Rugby.

Iemand sê ons is 90% Christene in Namibië. 90% wat die kruisie (x) trek op die vraelys waar gevra word of jy ’n Christen is. Die tipe vraelys is soos die weerberig sê: dit reën elders. Die x wat Christene trek vir hul denominasie is ook elders. Dit is ’n klug soos die tandemuis! - SAP&H

Mag net die polisie van Gochas drank na ure en Sondae koop en met die polisievoertuig op en af ry? Sekere persone mag koop en ander nie. Wie sal ons help?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!