SMS'e vir 8 Julie 2021
"... geen opsies meer ..."
Republikein, Dinsdag 6 Julie oor die naelloop-'tweeling'. Dr. Andreas Obholzer se kommentaar en uiteensetting van die sage is 'n vars bries en baie goeie leerstuk vir leke soos die uwe. Nie net gee hy baie goeie raad wat ons eie altletiekbeheerliggaam behoort ter harte te neem nie, maar tik ook WA oor die vingers oor die hantering daarvan. En met reg. Ook tree hy onomwonde in die bresse vir ons blitse. Dis so insiggewend teenoor die ou lang perversklaring van die ministerie van sport se kant af. Vol wind soos gewoonlik. Gebruik die Good Doctor in ons sport, asseblief administrateurs. – Robbie Thompson
WHO praat op NBC oor Covid-19 maar gee niks vir Namibië. Nogal sooooo lank.
Republikein kan gerus ander mense ook kans gee in hulle briewekolomme. Dis dieselfde skrywers elke week. Ons koop ook koerant. Asseblief. (Ons gee almal wat skrywe ‘n kans. Skryf gerus vir ons. – Redakteur)
Namibiërs voel die regering is nie ernstig oor Covid nie. Die entstof is al 2 weke op. Mense kan nie die 2de inenting ontvang nie. Is reg, ons moet bid, maar God gee die dokters die wysheid om mediese navorsing te doen. Ent julle in! Weet julle nie van herd immunity nie?
Pre. Hage. Waarom is jou regering so traag? Wat maak jou comrads? Wat is menseregte? U moet inenting verpligtend maak. Wat sukkel u so? Namibiërs het te veel regte. Of dink u u huis se fondamente is stewig genoeg? Pres., jy het geen opsies meer oor nie. U nalatigheid gaan my lewe kos. Ek begin dink u is net ‘n comrade vir uself. Ja – ek is moeg vir julle rompslomp. Ek het 42 jaar belasting betaal. Nou kry ek ‘n karige N$1 300 ‘n maand. Kry u nie skaam?
I have been calling Telecom 3 days in a row. Not one person answers the phone or just picks up and puts down. It is very frustrating as we need internet and wifi which has been off for 4 days already with no way to find out what on earth is the problem. – Charmaine Schultz

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie