SMS'e vir 8 Maart 2017
“ . . . ambassade probeer nou onskuldig pleit.”
Die Chinese ambassade probeer nou onskuldig pleit. Chinese burgers word gevang met 20 en meer horings. Hulle verskaf die geld en koop ander om. Stop hulle en die handel in horings sal stop. En o ja, om nie eers te praat van die ander sektore waarby Chinese orals betrokke is met korrupte aktiwiteite nie.
Another tender spinning out of control – the oil storage tender ballooning from N$800 million in 2010 to N$3 billion in 2013, to N$4.5 billion in 2014, to 5.5 billion now? How is this possible and just accepted by Government? This screams of corruption! Government tenders go out to get a fixed amount for a job/tender which amount should be stuck to, otherwise you don’t even have to go out on tender. How many millionaires are you creating with each tender? Viva hHrambee! The well-connected is getting richer, the poor getting poorer and taxpayers are bleeding!
Kan TransNamib nie voor elke trein ’n klein inspeksievoertuig laat ry om seker te maak die spore is okei nie?
Dankie aan ouers wat die land skoonhou en hul kinders ook so leer. Skaamte aan ouers wat als orals rondgooi en wat hul kinders ook so leer. Julle maak ons land ’n vuil gesig en ongesond.
Outjo, be warned, the Chinese will slaughter all donkeys until nothing is left.
RTC se werkers weet nie eers wat is hul 'job description" vir die dag nie; sit net daar rond, dan sê jy nog "sies". Rehoboth, skaam julle dat julle die dorp nie skoonmaak nie. Great uncle RHB
Ons as inwoners van Greenwell Matongo Tollastraat wil weet hoekom ons sonder water moet bly. Van Vrydag die 3de tot Maandag die 6de bel ons, maar word die telefoon nie geantwoord nie, maar dan betaal ons net vir water N$700.
Willem Konjore en Fleermys, julle twee se aanslae teen die Landless People's Movement sal nooit slaag nie. Met belese mense aan die stuur wat sterk staan, sal die beweging wondere vermag. Die anti-ons beweging lyk maar na ’n wind los teen die storms. Ja-nee, enige snaakse reuke sal verswelg raak. Boer maar by Staatshuis. Ons boer in die buiteland waar ons aandag kry. Swartmodder
N$65 million road built by Nexus (SME!) falls apart after six years? Government, is quality control ever done on tender works? Again, no maintenance done. Nice going. Where are your officials who are responsible for this? What is the main budget spent on? Check the records and hold officials responsible!
Aroab - netjiese, skoon dorp. Vriendelike mense. Skoon kampplek. Mense werk. Veels geluk aan die munisipale bestuur van Aroab.
Dis ’n feit dat vraestelle verkeerd gemerk word. Dis nie ’n wysmaak storie nie. Daar is bewyse dat kinders gedruip het en met hermerk het hulle geslaag. En as dit onderwysers is wat merk, dan moet hulle hul werk reg doen en nie kinders onnodig benadeel nie.
Mediese- en pensioenpaaiemente is verpligtend afgetrek van totale inkomste - nou wat beteken die huidige aftrekkings? Moet daar vir die tweede keer van pensioen afgetrek word?
DStv: Your programmes are getting worse by the day. Of the about 40 channels we have on half a package, maybe five are worth watching. The rest is utter rubbish! Also, we want the monthly printed programmes back. You saved millions by stopping this service and now customers struggle to find programmes. Finding something on your website is horrendous, not even agents at the MultiChoice office could show me how to find what I was looking for! Bring back the printed programs that we all signed up for!
Wil graag weet wie word verantwoordelik gehou vir die regskostes van slegte besluite wat geneem word en dan in die hof draai? Dit moet etlike miljoene beloop! Hoe is dit dan dat almal net doen wat hulle wil sonder om verder te dink?
DTA, waar is die 14 karre wat julle met "tax payers" se geld gekoop het? Julle besoek nou huis tot huis sodat julle meer stemme kry en julle verryk net julself.
Ek verstaan nie onderwysers nie! Ek stuur my kind skool toe sodat hy leer lees en skryf, nou verwag onderwysers ek moet my kind by die huis leer sodat hy slaag. Ek as ouer kan nie lees en skryf nie. Iemand help my altyd soos nou.
Kan die "management" nie sien dat "transport" by KHP-hospitaal ten gronde gaan nie? Die huidige klerk saai onmin tussen drywers. Sy het nie goeie menseverhoudinge nie. Transport is die hart van hospitaaldienste. Kan nie oor onbevoegde mense stilstaan nie. Die "management" se afwesigheid maak dat niks opgelos word nie. Daar word "meetings" gehou vir jare, maar niks word gedoen nie.
Wat gaan by die NaTIS kantoor op Swakopmund aan? Hier maak elkeen wat hy wil. As jy daar kom vir registrasie of navraag en jy word teruggestuur en kom die volgende dag en die persoon wat jou bedien is af of siek, kan jy nie gehelp word nie. Jy moet wag tot hy/sy terug is. Dit veroorsaak baie geldelike verlies elke dag, want daai lorrie wat staan is ’n verlies van duisende dollars. Dan ook die toetsbeamptes van voertuie. Wysig die wet met sy "diskresie", maak soos dit hom pas. Het julle al gesien hoeveel mense vat hul voertuie na Walvisbaai, Karibib, Omaruru en Outjo. Hoekom? Wie is die CEO, waar in Windhoek kan ons kla?
Leer hard en leer verder. Werk daarna hard en nog harder. Het net twee kinders en wees baie spaarsamig en spaar. Net dan sal jy die huise kan bekostig wat nou buite jou bereik is. Sela
Lyfstraf is steeds aan die orde van die dag by OPS in Okahandja. As dit so aanhou, sal die geraakte ouers genoodsaak word om regsaksie te neem. Omgekrapte ouer
Wat is die rede dat daar op Saterdae en Sondae so baie GRN-voertuie op die paaie ry? En dan is hulle jaagduiwels en onbedagsame bestuurders. Is dit amptelik of word dit misbruik as "taxis"?
"Frail care centre"-suster, hou op om pasiënte te dreig dat u hulle gaan uitgooi by u "centre" as hulle kla oor die swak diens. Verbeter u diens. Werkers versorg pasiënte sonder handskoene en maskers, nie met plastiekhandskoene nie. U is senior en weet van beter. U kla net oor krag en water. Government moet die "frail care centre" ondersoek, groot asseblief. Bekommerd van Henties
Tamatiekonfyt is maklik om te maak: sny tamaties in halwes of kwarte. Weeg. Voeg dieselfde gewig suiker by. Moenie water byvoeg nie. Week tot suiker heeltemal opgelos is. Kook op lae hitte van begin en moenie kokende konfyt roer nie. Doen pektien-toets. Hierdie metode lewer ’n dik, smeerbare produk en nie die loperige konfyt wat soos koeldrank lyk nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie