SMS'e vir 8 Oktober 2018
"...skip Swapo sal sink."
Ek sien daar word voorgestel dat ’n referendum gehou word oor die onteiening van eiendomme. Hulle moet liewer ’n referendum hou oor die herinstelling van die doodstraf.
Buti Thola Mootseng, die Berlynse muur het geval, Sowjetunie is iets van die verlede. Die kleinste gatjie kan die grootste skip laat sink. Jou skip Swapo sal sink. Buti amè gusiame. - Manie Ross
Die huidige president het alreeds ’n fout gemaak toe hy Bernadus Swartbooi gefire het. So Hage kan nie die grootste fout maak om op uitsprake van die twee oudpresidente te reageer of selfs verwysings daarna te maak nie. Die keer word hy dalk finaal ge-"fire. Who is in control?" - Manie Ross
Aan die jeugleier uit die Suide met hoogdrawende toespraak op die 1ste dag van die grondberaad. Ouneef, meng met die semels, dan sal die varke jou opvreet. Vra vir tate Aaron Mushimba en tate James Auala waar hulle twee voor 1989 beland het en vra tate Samson Ndeikwila oor sy lyding tussen November 1968 en Januarie 1970. Lees ook die onlangse boek van tate Oiva Angula. Ek is bang vir herhaling van die verlede. - Manie Ross
Vraag aan Bernadus Swartbooi is of hy saamstem met Hennie Seibeb se onbeskofte plakkate en die tweets? LPM klink nie meer na respekvolle grondlose mense nie. Wat sê Bernadus Swartbooi van Hennie Seibeb se wangedrag?
NSFAF withdraws funding for medical students (50 students at N$87 000 per student equals N$43.5 million) in Zambia because the Health Professional Council does not accredit the program in that country? Seriously? Surely they should have checked this out before they already wasted millions? The incompetence of the government institutions is just unbelievable, mind boggling! Surely heads must roll?
Congratulations Mr. Schlettwein on somebody finally noticing the miserably failing SOEs draining our country of finances which by the way has been going on for 28 years with no consequences for the horrendous corruption and incompetence. We have been screaming for action, accountability and prosecution for 28 years. When is this going to happen? By the way, is that not Mr. Jooste's baby? He promised to sort it out? What is he being paid for?
Marine poaching: Mr. Esau, if you know that the Kunene mouth is a hot spot for poaching I suggest that you concentrate your patrols there using the same tactics as the poachers using flags of convenience. Perhaps this is what China meant when they said the 10 billion loan is a win-win situation. Namibia look the other way and they take the fish for free?
Stem saam met leser. Hoe op aarde kan dit gebeur en toegelaat word dat hierdie skelms nie aangekeer word. Ek glo hulle voel gevlei om te kan steel. Arme NBC-werkers!
Ha ha, lekker gelag vir leser wat oor die duur petrol geskryf het, en die grappie “you can now stay at home and still go on a trip” met dagga.
Ons hier op Bethanie het ’n groot probleem met die kliniek. Die ambulansdrywer maak nes hy wil. As hy besluit die dag hy ry nie met pasiënt(e) na Keetmanshoop, maak nou nie saak hoe ernstig die geval is, dan ry hy nie, maar as hy aankope vir sy winkel moet doen, dan is hy gewillig om te ry. Sy winkelvooraad word met die ambulans aangery vanaf Keetmanshoop. Die suster in beheer kry jy nie om die klagtes met haar te bespreek. Byvoorbeeld jou bloeddruk word deur die sekuriteit geneem. Vir die verpleegters moet jy wag, want hulle bly op “tea time” en selfone besig.
Mense, dit is ’n gedoente by Rehoboth-poskantoor as dit “pay”-tyd is. Jy moet in die ry gaan staan dan betaal jy net geld of betaal jou posbus. Asseblief, help!
Ek is ’n mede-student wat saam pleit vir die leiers van môre. Ons kan dit nie meer vat nie, asseblief. Ek wil weet wie is verantwoordelik vir die harde musiek deur die nag. “Whoever it is”, doen julle werk. Ons streef om iets te word in die toekoms. “Why are laws there if not to be obeyed?”
Voorblad: Kinders draai en swaai by skou. Tja, probeer ’n kaartjie koop, nét om te hoor oom is te oud, oom se hart sal gaan staan. Beweeg nou na die baie stadige rygoed - oom is te groot. Maggies, dié oom mag oud wees, maar alles klop én werk nog. Totsiens skou. Stuitig.
So lees ek elke dag van die land se ellende. Dit is tog wat almal wou hê, om nie onder die eng wette te staan nie. Ovambo en Herero is nie inheems nie, maar ons Damaras is. Elkeen wat nie stem nie, het tog geweet sy stem word by die wenner gevoeg. Gaan ons oorlogvry bly?
Agbare president. Hiermee wil ek u vra om N$250 van my vrou en N$250 van my pensioen af te trek en ons by die mediese fonds in te teken. Die hospitale maak ons dood. Dit sal baie goed wees. Dankie by voorbaat.
Ministerie van gesondheid, waarom gee jul weer die kontrak aan Nkasa Security? Hul betaal ons nie! Wie moet ons betaal? Ons klere is al stukkend. Ons het net twee maande ge-"pay" die jaar.
Ek is ’n ongelukkige inwoner van Groot-Aub. Ek pleit by City of Windhoek oor riool. Dit is pateties vuil, stink water lê voor ons huise. Klein kinders speel daarin en jy kan snags nie slaap van die stank nie. Kan jul asseblief iets doen. Dit is nou die afgelope vyf maande. Het aangemeld, maar niks gebeur nie. Groot gesondheidsrisiko, City of Windhoek. Trek jul sokkies op!
Amarok WB 73 N. You are not just talking on your mobile phone, but also park on the pavement. - Dirk

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie