SMS'e vir 8 September 2020
". . . veilig in 'n kantoor . . ."
Die persoon wat sê dat onderwysers niks doen, u sit sekerlik veilig in ’n kantoor, terwyl onderwysers daagliks met honderde kinders in kontak kom. Dink asseblief weer voor u uitlatings maak.
Me. Abi Smit, jy maak my trots om ’n Namibiër te wees. Dankie vir wat jy en julle Whatsapp-groep vir mnr. Miko Mupasu gedoen het.
Sien Renaissance Health (RMA) help hulle lede om Pulse Oximeters te kan bekom, om gereeld hul bloedsuurstof te kan meet. Uitstekende voorbeeld wat ek hoop ander mediese fondse ook sal volg. – Vermeulen
How is it possible that a well educated Peter Vilho utters such nonsense in his speech knowing that it is not true. Does he want war or what?
Namibia is our government planning to kill us? Did u read on the box of the vaccine that is bought for Namibia? If not, u better read it as soon as possible.
Namibië wil hulle ons doodmaak? Lees op die box van die vaccine wat die regering vir Covid gekoop het! Dis doodsaaklik!
Dankie vir die huldeblyk aan Japie, ons man van die heelal. Ons is hartseer en trots op sy buitengewone bydrae tot Nasa-sendings. Rus in vrede.
Lady Pohamba-hospitaal. Baie dankie vir puik diens. Die hospitaal is ongelooflik netjies binne. Die personeel is vriendelik en vol omgee vir die pasiënte. ’n Mens kan die trots in elke personeellid se werk ervaar. Hou so aan!
Ek wil net baie, baie dankie sê vir Gibeon-kliniek. Ek het my been oopgesny en hulle het baie vinnig en professioneel opgetree en ook ’n ongelooflike werk gedoen saam met ’n vriendelike span personeellede. - Chris Grobler, Gibeon
Can anybody please explain to me how is it possible that the bank can still deduct a monthly maintenance fee and a monthly internet banking fee on an account that is frozen, because the account holder passed away? No payments can be made to and from this account, but the bank happily deducts these fees. For what? Isn't this a pure rip-off?
Weereens ’n besluit geneem deur ’n ruggraatlose swakkeling wat ’n marionet is van lui unies!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie