SMS'e vir 8 September 2021
"...gerus die voortou..."
Wanneer besluit word om iets in landsbelang te doen, oorskrei dit jou human rights wat deur die Grondwet gewaarborg word. Om jou te laat inent teen die virus is so ’n geval. Namibië kan gerus die voortou in die wêreld neem en inentings verpligtend maak. Dink net daaraan, dan is ons ou landjie eerste op die map. Ek stem saam met Dr. Obholzer se aanbevelings. Is stemme vir die regering belangriker as menselewens?
Maar selfs nou nog, spreek die Here, bekeer julle tot My met julle hele hart, en met vas en geween en rouklag. En skeur julle hart en nie julle klere nie, en bekeer julle tot die Here julle God, want Hy is genadig en barmhartig, lankmoedig en groot van goedertierenheid en Een wat berou het oor die onheil. Wie weet of dit Hom nie weer sal berou nie, sodat Hy ’n seun sal agterlaat? ’n Spysoffer en ’n drankoffer aan die Here julle God. Blaas die basuin op Sion, heilig ’n vasdag, roep ’n vergadering saam! Versamel die volk, heilig die gemeente, vergader die oudstes, versamel die kinders en die suiglinge! Laat die bruidegom uit sy kamer uitgaan en die bruid uit haar slaapvertrek. Joël 2:12 - 16 AFR53.
Vandag se trofee vir loshande swakste diens gaan aan Telecom. Paar jaar gelede was die ontvangers Binnelandse Sake om die beurt. Binnelandse Sake se Noordelike Industriële kantoor ’n kort kop agter Telecom, maar Telecom het alles in die stryd gewerp om die trofee te wen en sy Tegniese Afdeling het die trofee ontvang.
Wat doen die skoolhoof omtrent die swak results van die kinders in verband met mathematics? Waar die onderwyseres agter die tafel sit die hele dag en niks probeer verduidelik nie. Kinders moet maar gaan YouTube. Gaan ons kinders weer mathematics druip?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie