SMS'e vir 9 Desember 2021
"...duursame pienk donkerbrille..."
Terwyl ek in Republikein lees van die karakter wat die bylmoord gepleeg het, sit en giggel ek. Ek sien die geheueverlies-karakter op die foto se geheue het hom nie in die steek gelaat toe hy onthou het om sy duursame pienk donkerbrille en Bic-pen aan te plak nie. Hy het seker die pen spesiaal ingepak ingeval hy handtekeninge by die hof moes uitdeel. Small things amuse small minds.
Republikein van 8 Desember se voorblad: Phoebe die hond word deur sekuriteitswag langs sy baas doodgeskiet. Was dit nodig? Kan SPCA dan nie aksie neem teen die wag en maatskappy nie? Die wag se optrede is wreed, ongegrond. Ek kan aangaan.
Ek is nou baie jammer oor jou hond en om hom (sic.) te skiet is nie reg nie. Maar hoekom is jou erf nie toe nie of die honde vas? Moenie nou huil nie. Op 10 maande is die pitbull so te sê uitgegroei en as honde 'n mens aanval, is dit vreesaanjaend. Is al self so gebyt, daarom neem ek die arme ou nie kwalik nie.
Ek wil net weet, was dit nie gesê mense wat ligte kwale of siektes het, mag nie gespuit word nie. Nou lyk dit almal word nou gedwing. [Indien u ander siektes onder lede het, vra raad by u geneesheer. - Redakteur]
"Consumers are shark bait". You can only be shark bait if you swim in the sea! Don’t borrow money.
Die padblokkade by Yanni Sawa is oop. Mooi! Vertel net bietjie hoekom kan mens nie op die teer stop nie? Hoekom moet ons altyd met ons skoon voertuie op die grond en dan stofpad ry? Is veral mislik met ons straatmotorfietse! Maak my al jarre klaaaaar!
LPM, weet dat wat julle in Gochas gedoen het, julle bestaan in Gochas finaal gebreek het. Ons as kiesers sal met die kruisies bepaal. - Ex-LPM member
Aan die president van Namibië. Seuns slaan en vat mense se goed en maak dood. Praat asseblief met hulle, want ons raak moeg!
SMS, 7 Desember 2021, Straf die nie-vaxxers: Lees jy die getalle van 6 Desember 2021 is daar 20 gevalle by van mense wat fully vaccinated is. Hoe verklaar jy dit. [Ons herhaal graag: Inenting verhoed nie dat jy Covid-19 opdoen nie, maar help dat mense minder siek raak en nie gehospitaliseer hoef te word of selfs sterf as gevolg van die virus en/of 'n kombinasie met ander siektetoestande nie. - Redakteur]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie