SMS'e vir 9 Junie 2017
“On which planet are you living...”
Namibia land of . . . the what? Ek lees in vandag 7 Junie 2017 se koerant 'n man wat op twee klagtes van verkragting uit op borgtog was, het weer toegeslaan en 'n 19-jarige meisie op Karibib verkrag. Aaag, oor so 'n week of twee, einde van die maand, dan is meneer alweer uit op borg, meisie nommer vier en so kan die lysie aangaan. Het ons in Namibië regtig 'n regstelsel wat teen wie en op watter tipe misdaad ookal reg optree? “My one million dollar question”, sonder 'n antwoord.
Volgens wet moet alle belastingaanslagvorms voor of op 30 Junie ingehandig wees. Kan iemand asseblief vir ons sê wanneer ons die vorms kan verwag, sodat ons dit kan invul. Dit help ook nie jy skakel Windhoek of Wsl se inkomstekantoor nie, want hulle lyk my weet ook nie eers of dit al uitgestuur is nie. Ons op die plattelandse dorpe is al moedeloos gesukkel.
Nau-Aib Hostel van Okahandja se skoonmakers, hostelblokke bly net netjies, maar PPS hostel in Windhoek se toilette, badkamers en die kamers waar die meisies slaap is baie, baie vuil. Skoonmakers jul "pay", doen iets asseblief.
Ek wil tog vra dat die Ombudsman moet na die werkloosheid in ons land kyk as gevolg van werkgewers wat verwysings gee na 'n volgende werk. Hoe betaal ek my skuld as ek nie werk kry nie as gevolg van my werkgewer, omdat hy my paaie toemaak? Elkeen verdien 'n tweede kans. Die Here vergewe minuut na minuut.
Xaris project for 5 billion which the president and wife seem to support. How rotten is this government? They cannot pay water and electricity bills, salaries, contractors yet are pushing 5 billion Xaris project funded by taxpayers? Kandjoze said the costs will be recovered via tarrifs meaning the man on the street, so citizens will be paying for it twice! People can't even afford the current rates never mind pay off 5 billion? On which planet are you living president, come down to reality. The country is bankrupt and you are bleeding the taxpayer dry.
What happened to the company that resurfaced roads overnight, without blocking them off or interrupting the flow of the traffic?
Laat my toe om in u koerant te antwoord op die sms van 07 Junie 2017 in verband met die raadslid van Rehoboth Urban-Wes. Ek wil u graag inlig dat die vrou soos sy genoem word van baie, met haar hoëhakskoene soos sy vandag lyk, baie jare gelede nog voor baie van ons se geboorte in Namibië gekom het, nog net so laggend en vriendelik is en behulpsaam vir ons Rehoboth gemeenskap. Baie van ons is baie trots op haar. Die wat sê sy doen niks, gaan na haar kantoor en kyk die foto's teen die bord. Sy werk sonder 'n hoofbeheerbeampte van sy die kantoor begin het. Sy het 'n paar baie ongeskikte personeel. Het jul al gehoor sy kla? Nog nooit. Sy doen haar werk en gaan kampe toe alleen. Ek wonder as die hoofbeheerbeampte in die kantoor was of hy drie maande sou haal. Vanaf Desember 2015 tot nou Junie 2017. Die persoon dink as hy nie daar is om haar te help sy nie, sal sy nie "perform" nie. Gaan kyk in haar kantoor jul wat net woorde wil gee. Sy is daar vir die gemeente, nie vir 'n party nie. Sy kry haar krag van bo. Sterkte. – HO
Chris Otjiwarongo, jou antwoord dat beeste, skape en bokke nie vuilgoed is nie, is werklik so pateties. Die diere het niks in die dorp te soek nie. Niemand is jaloers op jou of jou vuil dorp nie. Otjiwarongo is vuil.
Ek stem rêrig saam, Otjiwarongo is nes platteland. Dis 'n vuil dorp wat vee betref. Verwyder die vee wat in die dorp rond beweeg, asseblief. Veral by Indongo Toyota se sirkel.
Geagte bestuurder, kyk asseblief na jou mense. Daar is 'n sekere transport, as jy afgedank word, kry jy nie geld nie. Kla maar, sal jou nie help.
'n Woord van dank aan Akasia begrafnisondernemer. Julle is die beste. Dankie aan mnr. Groenewaldt vir die diens wat jy lewer vir die gemeenskap. Mag God jou seën in die roeping. Dankie. – Jasen-familie

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie