SMS'e vir 9 Maart 2020
". . . 'n finale spyker . . ."
Ek hoop nie jy is van Rehoboth Town Council wat nie hul dienste lewer nie. Waar moet die mense 'n lorrie kry om die vullis weg te ry? Rehoboth het die swakste dienste in die land.
What a good life some people have. Axed Chief Executive Officer, Hilya Nghiwete was earning N$102 402.95 after tax. Looking for a job please. I will not work for less than N$100 000.00 per month. Really, and pensioners have to be satisfied with N$1 300,00. Minimum wage N$2 400 per month. This is another reason why we ordinary Namibians are so unhappy. What's to celebrate - poverty together with the rich?
Ja, ons raak opstandig oor dienste nie gelewer word nie. Tekort aan werk, tekort aan voedsel, korrupsie en noem op! Maar wie se skuld is dit? Dit sal al hoe erger raak.
Hoekom word die Neckartaldam se stand nie gegee nie?
Air Namibia. Baie lugrederye oor die wêreld het tot stilstand geruk weens vlugte wat gestaak is vanwee die Coronavirus. Baie lugwaardinne sit nou skielik sonder werk. As SAL en Air Namibia vlugte moet staak, sal dit 'n finale spyker in die doodskis van die twee sukkelende lugrederye wees.
Kalkrand se hongerpolitiek net vir eie zulas het weer begin. Ag sies, kry skaam. – Kruisman
Kry 'n mens deesdae nog 'n mens wat nie korrup is nie? Ek soek asseblief so iemand. Arbitreer as jy regtig met jou hand in die hart onpartydig is. As jy in die Hardap Region werk, dan soek ek vir jou. Skakel asseblief A. Haid by 081 592 1382.
Ek wil graag weet, hoekom vat die regering nie die mense wat welsyngeld kry af nie? Ek bedoel, daar is mense wat welsyngeld kry en nou weer staan en werk. Vat die geld af en gebruik dit om die Sentrale Hospitaal reg te maak.
Ek verstaan nie wat is die probleem dat ons nie ons paspoorte en ID's kry nie. Nou ewe skielik neem dit weer maande. Besef die mense nie dat jy oor die grens moet beweeg nie? En die ID's is nou nodig vir die studente om aansoek te doen by universiteite. Moet ons elke dag die wiel uitvind?
Willem de Wet se “Gee ons redes om fees te vier” verwys: HG se Namibia House het meer as een vloer. Net die top-Comrades mag op die boonste vloere. Op die onderste vloere moet jy partykleure dra om in te kom.
Hoekom doen die mediese fondse niks om higiëne te bevorder onder die nasie nie. Dink hul die Coronavirus is niks nie?
Ek hoor niks van voorsorg teen die Coronavirus nie. Ons winter is op hande en ons land doen niks. Oorsese lande is op high alert. Die regering en publiek moet wakker word. Hande was is 'n moet en hoes en nies asb. hande voor die mond.
Scrap Independence day celebrations en bou toilette en diens erwe vir beter higiëne. Ons land is vrot van TB en hepatitis.
Namibië en SA hoef nie die coronavirus te vrees nie. Ons gee dit vir Air Namibia, die Vrotvisbende en Katrina. SA gee dit vir Eskom en die staatskapers en ANC en dit sal verduister word, stukkend wees of nie werk nie. – Joker
Namibië het nog nooit so 'n swak, selfsugtige, korrupte en perspektieflose regering gehad nie. En dit alleen is niks om te vier nie. Die ekonomie en infrastruktuur word afgebreek ten koste van die meerderheid wat sukkel om te bestaan. Die wat werk het, sukkel. Hoe moet die werkloses voel teenoor dié wat miljoene het en hulle kry net Panado's by staatshospitale, swak opvoeding en geen hoop vir die toekoms nie. As jy dít wil vier – welkom! Ek is persoonlik gewalg en sal treur in plaas van vier.
Is dit werklik mense met gesonde verstand wat nie in die oggend hulle voertuig se ligte aanskakel nie?
All cars travelling on rural roads should have headlights on. Make yourself visible!
Ons kom middae 2 uur op Ariamsvlei-grenspos aan. Dan staan die mense alreeds in 'n ry en daar is tot plus minus 20 oor 2 geen beampte wat jou kan help nie. Waarom ken ons nie ons tyd nie? Waarom verlaat jy jou pos as die volgende persoon nie daar is nie? Waarom daag mense laat op vir hul werk? As daar 'n probleem is dat jy nie betyds is vir jou werk nie verstaan ek, maar dit gebeur gereeld. En dan moet die ander beamptes waar die mense die land inkom jou help. Baie dankie aan hulle.
“Ons taal”: De mense in Nederland praten van “ik heb trek in koffie” – dat hoor jij het meest in Nederland.
Der farmer in Okahandja dem 3 000 legehuner ertrunken sind sollte sich man mal auf “blesshuhner” umstellen. Die hätten die fluten uberlebt.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie