SMS'e vir 9 November 2020
"...nie help keer..."
Die rede waarom sommige mense nie maskers dra nie, is omdat hulle deur hul dokters ingelig word dat dit nie help keer dat die virus versprei nie. Wat jy uit asem, gaan nie terug in jou kop in of haak aan die masker vas nie, dit gaan in die atmosfeer in en word deur ander mense ingeasem. Maskers en social distansing is ’n klug.
Is daar iemand wat met dieselfde probleem sit? Bank wil eiendom afvat. Ek het my werk verloor deur die Covid, is daar hulp?
Die verkiesing is op hande. Die party in oranje was besig op Rehoboth. Ek wou hulle ondersteun, maar sowat van drankmisbruik in die openbaar, nee wat, ek los maar. Godsmanne is kandidate. Keur hulle die sedeloosheid goed? Die hemele behoed Namibië met sulke leiers. – Rehoboth Burger
Amase. Die 2 of 3 getroue white compatriots in die binnekringe van Swapo moet hulle skaam. Die sêgoed van hul leier aan ‘n minderheidsgroep spreek boekdele. Ek is nie deel van daai groep nie, maar vandag hulle, môre ek? Eto, kom ons stem vir LPM. – M. R.
Die groot Fish Rot wat nou nog in weelde lewe gaan sorg dat sy maats vry wegkom.
Under Legal Notices in Republikein of Friday 6 November I see that a large number of vehicles and furniture of the Roads Authority are to be sold via judicial sale by public auction on 28 November 2020. This is not the first time that property of the Roads Authority has been sold by judicial sale. How much longer must the taxpayer carry the financial burden of this incompetent and useless entity? Minister do what is best for the country. Fire the Board, close down the RA.
Hoekom nie verkragters en moordenaars se gesigte in die koerant wys nie? Laat ons kinders ook weet van verkragters en moordenaars.
Het iemand al die spoedgrens van 30 km/h net buite Okahandja van Otjiwarongo se kant af probeer handhaaf? Watter soort persoon plaas of laat plaas die padteken daar? Sien ministers of hooggeplaastes wat verby ry dit nie raak nie, of gaan hulle so toe oog deur die lewe en op die paaie? Die persoon wat die teken daar laat opsit het, behoort onmiddellik gefire te word. Hy verdien nie plek in die staatsdiens nie. Gaan ry 30 km/h daar en kyk watse gevaar skep jy vir ander verkeer.
Die City of Windhoek maak nou al vir maande die riool reg in Van der Merwe-straat en dan is dit dalk vir ’n dag of twee reg, dan loop die water weer. Ek bly langs die rivier en dit ruik soos die rioolplaas binne in my huis. Wat kan ek doen om bevoegte mense te kry om die probleem op te los?
Wil graag weet of daar ’n agent vir Eco-Innouva deksels in Windhoek is. Kontak my by 081 243 6942.
Ek soek raad. Ek werk in Prosperita en het ’n klein probleem. My kollega waarmee ek werk, vra namens ons twee by kliënte kos of geld en teen die einde van die dag druk sy alles in haar sak. Hoe kan ek haar sê om nie my naam betrokke te maak wanneer sy bedel nie? As die kliënt self iets gee, dan is dit verstaanbaar. Ek weet nie, maar dit voel net sy jaag ons kliënte weg, dan bestel hul vir aflewering telefonies.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie