SMS'e vir 9 Oktober 2018
"...net hoe en tussen wie..."
Ek lees met belangstelling die president en mnr. Van der Merwe se opmerkings dat wit grondeienaars hul kant sal moet bring ten opsigte van grondhervorming. Die vraag is net hoe en tussen wie verdeel ek my 14 ha plot. Dis al wat ek besit.
Hello Rehobothers. Ek weet nie hoekom jul so kla nie? Mense het hul ouers se erwe gekry, tot nou toe het jul nie gebou nie. Sommige het die erwe verkoop vir N$100 000. Wat wil jul eintlik hê? Erwe lê oop wat jul by oompie Hans gratis gekry het. Hoe dink jul sal die RTC geld maak as die erwe 10-15 jare oop lê?
Tax increases necessary Mr. Schlettwein? Seriously? After the article in the Confidente of the billions in bailouts for the corrupt incompetent SOEs? Get that money back! Why should taxpayers cough up for money the government throws down the drain? You are killing us with taxes, VAT, fuel taxes, MVA levies, horrendous electricity and water increases, property and all sorts of other taxes!
Die Nama, Herero, San en Damara sal moet wag om voordeel uit grondhervorming te geniet, aangesien Duitsland eers reparasies moet betaal voor diegene wie se voorvaderlike grond afgevat is, voordeel kan geniet. In tussen word verwag dat die mense belasting moet betaal, sodat die geld gebruik kan word om plase vir Swapo-veterane te bekom. Die is nou een van die resolusies van die grondkonferensie.
Die president praat van “colonialism and racist brutalities" in 'n ander dagblad, maar wat van plaasmoorde? Tot nou toe het hy nooit iets gesê oor die moorde nie. Verskuilde agendas?
Hoe is dit moontlik dat sekere gedeeltes in Windhoek se watergebruik in Julie meer as dubbeld is? Maandelikse gebruik op van gemiddeld 21 na 49? Dis mos nie moontlik nie. Die enigste mense wat toegang het tot die meters is die munisipaliteit? Ek ruik 'n d. . . in die water? Hoeveel ander het dieselfde ondervind?
Professor, sal Namibië die volgende droogte oorleef met die gevolge van die aanbevelings van die grondkonferensie?
We, Namibians are astounding ourselves in how we think and argue. No foreign owned farms! Why should other countries invest and gives us grants to develop Namibia if we want no foreigner to own property? Maybe we should say we want foreign owned land to be controlled and not sold to any foreigner. We want the Redline removed, but we have no ideas why it is there and even if the Meatboard explains we will not listen? Ai tog!
I was following the successful 2nd National Land Conference on TV and radio till the end. One issue that disappointed me was the singing of the song “Let us Unite”. I wish and hope that this song can be translated into all languages spoken in Namibia. It is a uniting song and I think it's relevant and it was missing.
Gelukkig behoort my familie aan Al-Anon, waar hulle geleer word hoe om my in vrede te los met my genietinge. - Robat Cloete
Kan die munisipaliteit nie iets doen aan die inwoners van Seniorpark nie? Hulle maak elke dag tuin nat en die water loop soos damme.
Kan die persone wat paspoorte stempel op die grensposte nie asseblief met oorleg die paspoorte stempel nie? Party bladsye het net 8 stempels op, ander tot 13. Die paspoorte kos geld.
Ons grenspos se beamptes op Noordoewer, sowel as die polisie daar: Baie dankie vir jul vriendelikheid en die ordentlike manier waarop jul die toerisme verwelkom. Dit word opreg waardeer.
Daar is "councillors" in Kalkrand wat krag staan en steel en maak asof hulle koop. Sulke leiers moet afgaan, die gemeenskap lei daar onder.
Taxi-drywer C75 ry met 'n rewolwer. Asseblief, tog hoekom!
Jy wat van Bethanie se drywer praat, die suster in beheer en hy werk saam. Hulle doen dieselfde goed. Al kla jy by haar, daar sal niks word. Neem net foto's dan stuur jy dit vir die koerant. Hy gaan koop by Metro die winkel se goed, dan gaan laai hy dit in die kar wat voor Karas Auto geparkeer is. - Bekommerde inwoner
Kan die inwoners van Bahnhof dan asseblief tog nie 'n plan maak. Waar was hul toe die skoonmaakproses aan die gang was? Maak tog asseblief 'n plan, dis glad nie 'n mooi gesig as jy om die draai gaan van die plastieksakke.
Dear CT Tiboth. Your letter in last Friday's Namibian refers: Your advisor clearly fails you on some theological thoughts. lf good standing is literally applicable in the Lutheran Church of Namibia, you need to page through Luther's literature on Faith without good works. Unfair treatment is wholly applicable in Pastor Henog Kamho's case. Why was he treated otherwise as if others who bought ELCRN properties are holier than him? Please, tell your holy protected leaders to answer their mobile phones, agree to appointments and open up for mature debates.
Goeie môre. Gods tere liefde omring jou met die koms van hierdie nuwe dag. Sy goedheid is soos blomme wat oral hul prag ontvou om ook jou daaraan te herinner dat die Hemel wag hou oor jou. Geseënde dag. Liefde.
Ek wil tog ook asseblief vir my dierbare Vernon (Wouks) daar op Hardap sê ek dink baie aan jou. Lief jou altyd. En vir broer Bernadus, Oupa Steenkamp en al die Aroabers op Hardap. Ons dink aan jul. Mwah! Boodskap kom van Berdina.
Ek is op soek na boeke van Philippa Gregory. Plaas asseblief u nommer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie