SMS''e vir Dinsdag 6 September 2016
“. . . doen hul eie gesinne tekort . . .”
Ekskuus? Onderwysers werk lankal nie meer tot 13:00 nie. Hulle sit en werk nog wanneer ander al reeds vir hulle derde keer droom. Hulle doen hul eie gesinne te kort ter wille van ander se kinders. Die land kan gerus saamstaan sodat onderwysers die verhoging kan kry.
Slagveld op ons paaie, 14 dood in een naweek. Wanneer gaan “ministry of transport” besef dat iets verkeerd is met hul “driver licence” toetse? Mense ken nie die reëls nie! Gekoopte lisensies ook groot probleem!
Shocking - Rhino poached at Erindi and just as shocking ex-police officer now NWR employee involved in apparent smuggling of horns! How will this ever stop if those who should protect wildlife are involved un the poaching/smuggling? Only way is to impose long incarceration!
Moet rêrig nie krap waar dit nie jeuk nie. Bedoelende ten opsigte van Pionierspark PS. Spreek liewer die huidige afskuwelike krisisse by 90% van die land se skole aan. - Ou onnie
Ja, stem. Gee mense in Namibië die reg om te stem vir/teen mediasensuur! Dis net daar wat moeilikheid kom as media onder sensuur geplaas word. Ons het die reg om alles te weet/lees.
Boerdery nie winsgewend = Nou dat dit bekend is mag die regering geen plase of gedeeltes van plase aan die bevolking meer gee behalwe aan die wat heel bankrot wil word. Hoe dom moet jy wees om die bevolking te vertel dat met ’n stukkie grond jou armoede verby is. Dit begin dan eers.
John Fredericks, what is wrong with NEEEF is that it does not promote a conducive climate for investment in Namibia but stumbling blocks for interested entrepreneurs. The past practice of making poor whites wealthy as you claim, is obviously wrong. Why repeat it?
Toks en Tjops. Breytie kan maar gerus sy mond hou oor Namibië rugby. Hy sit die pot heeltemal mis. Miskien kan hy dalkies vir Madam CEO Theron vra wat doen en beplan sy vir ons borglose klubrugby.
Dit is hoog tyd dat alle skole ekstern geoudit moet word. Daar is skole waar skoolhoofde die alleen-boekhouers is en die boeke glad nie geoudit word nie. Ministerie van Onderwys moet uitbeweeg en gaan kyk wat gaan aan in skole.
SMS oor “cleaners” wat ’n druppel kry. Wel, die onnies kan nie eens kos koop nie, dus veg hul vir ’n verhoging. So julle kan dit ook doen.
Ecki Demasius is skaars weg van Swakopmund se munisipaliteit en daar kom die eerste klagtes van NamWater met agterstallige bedrag van N$74 miljoen. Pragtig moet ek sê.
Wonder wanneer handel die inspekteur-generaal van Nampol sy ondersoek na die (omstrede) dwelmeenheid af?
Onderwysers is die rede dat baie ander eendag groot salarisse kan verdien terwyl hulle self gebrek ervaar. Gee die onderwysers die welverdiende verhoging.
Ek kan nie verstaan dat onderwysers nie skaam kry om te kla oor verhoging nie. By party “government” skole lyk dit asof die kinders by ashope skool gaan soos die papiere lê en die punte van die kinders is pateties, want hulle gee vir 1 minuut klas en die ander 2 minute spandeer hulle op Facebook en kuier met mekaar. Vergeet van ’n groter verhoging, julle is dit nie werd nie, want as dit die 20ste is, loop almal die oggend in die dorp rond. Dis hoe hulle salaris verdien.
Ons regering moet ophou om die Namas en Herero’s te behandel asof hulle ’n klomp invalides is wat dinge voor gedoen moet word; by 1992 se grondkonferensie het die toe nog “prime minister”, onse president van vandag, die idee verwerp dat grondgrondhervorming op geskiedkundige grondeienaarskap behandel sal word. Die regering se verdere “resettlement” program het net ’n “selected few” bevoordeel. Die aangewese regeringsonderhandelspan is daar geplaas net om die regering en sy eie motiewe te laat slaag en nie die wil van die oorgrote meerderheid Namas en Herero’s nie. Hoekom het ons regering nie ’n “Ministry of Genocide Affairs” gestig nie? Maar vir ander ’n “War Veterans Ministry”? “Nothing about us without us”! - Namalander
Grootfontein-munisipaliteit en polisie beteken al twee niks. Sypaadjies word gebruik vir blyplek, badplek en toilets. Geen wonder die dorp boer agteruit nie.
Baie openbare toilette en hotelle en lodges maak hul skuldig aan watervermorsing. Hul doen nie gereelde onderhoud nie en so lek krane en toilette jaar in en jaar uit.
In Warmbad en Karasburg kry ons gereeld mense wat die geskenkte mieliemeel smous. Seker is hier nie honger mense in ons distrik nie. Gee dit waar dit nodig is.
Ons kom nie gereeld in WHK nie, maar is elke keer verbaas dat die taxidrywers die mense is wat ons ’n kans gee om te ry. WHK se taxidrywers is baie bedagsaam. Ons Suideboere ken nie so baie verkeer nie.
As daar kwalifikasies was vir lieg soos ’n tandetrekker, was sommige politici behoorlik gekwalifiseerd!
NSFAF maak leë beloftes. Studente wag nog vir uitbetaling en die jaar is amper verby. Personeel suur en onbehulpsaam. Hoekom is dit so moeilik om sake deurskynend en regverdig te hou?
Stadsvaders, neem kennis asb. As mens vanaf Rehoboth se kant Windhoek binnekom, sommer net daar aan die regterkant van die pad nog voor die Metro-kruising, het mense kamp opgeslaan en hul oornag daar. As daar niks gedoen word nie, kan dit in ’n plakkersbuurt ontaard en watter beeld skep dit vir ons land?
Ek wil graag vra oor die NHE-huise in Rehoboth: Kan ons staatsamptenare wat kwalifiseer dan nie koop nie, asb.? Min Shaningwa, gee tog ’n antwoord.
Amen! Ek stem saam met die persoon wat gesê het die mens wat kla van N$2 500 salarisse in Rhb wees DANKBAAR. Og! Daar is mense wat lê en krepeer, wat wens hul kon daai N$2 500 kry en jy “moan”. “Life alone is a blessing in itself”. Groete. - Gaddafi se Ma uit Swakop
//Kharas “Regional Eduction” kantore, as die mense onsuksesvol is vir poste wat julle adverteer, stuur tog net die CV en die dokumente terug, want ons betaal vir elke kopie en julle gooi dit weg. Die addresse is daarop.
Pleidooi aan agbare president. Hoekom dit moeilik maak vir Namibia se mense met NEEEF? Dit kan nie werk nie, daar is te veel dinge wat galgtoue is. Gee ons tou, ons wil nie Namibië galg toe vat nie! Maak dit moeiliker vir nuwelinge, maar nie vir beleggers nie! Kyk na ons, moenie ons wegjaag nie!
Ministry of transport, please answer question: Tour companies MUST have special licence and public liability/comprehensive insurance and renew yearly to transport public/people. Taxis also transport people/public. Why are they not forced to do same?
Ai! Waar begin mens? Die regering vra so mooi asb. onderwysers moenie nou moeilik wees om ’n verhoging te eis nie, ons (regering) het nie nou geld nie! Kom ons vat hande, want ons kan!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie