SMS'e vir
". . .ons het bly ondersteun. . ."
Is dit nie eienaardig dat Namibië en RSA met verskillende presidente in dieseldfe areas, in albei lande, dieselfde geldtekorte het nie? Soos lugrederye, spoorweë en die nasionale uitsaaier. Dan is dit ook nie vreemd dat sommige hooggeplaastes nou ook hier in 'n omkoopskandaal genoem word nie? Dis juis hulle wat so gereeld hul monde uitspoel oor die Europese lande wat ook in die bedrogtrog beland het.
Die skole begin al vir jare 07:15/20. Nou skakel ons mos nie terug na wintertyd nie. Dus kan skole mos 07:30/40 begin. Maar nee! Skok! Waarom nie, minister, PS, direkteur en skoolhoofde?
Agbare minister van gesondheid, dis 'n uitstekende idee dat jy moet betaal vir medies afhangende jou salaris is. Daardeur gaan die staat miljoene spaar.
Aan die geskokte toeris wat gekla het oor die mense wat in die bosse bly tussen Kleine Kuppe en Cimbebasia. Ek as inwoner is net so teleurgesteld dat daar niks aan gedoen word nie, maar om alles te kroon, kry daardie inwoners kos en water by Cimbebasia-inwoners. Die tuinslang word sommer vir hulle by die heining gelos. Nou wonder 'n mens waar kom die inbrake en ander diefstal vandaan?
Twee weke gelede was daar 'n klipgooiery en messtekery in Khomasdal. Pol en City Pol is gebel, maar nooit gekom. Joos Platt daag op. Spuit almal met traangas en verdwyn. Dit is doodstil tot nou, sedert daardie aand. Wil net graag weet hoekom hy toeskouers gespuit het en of hy dit mag doen. Ek, 'n toeskouer, wou kla en was oral, maar word weggewys. Ek het twee dae in die bed gelê as gevolg van die gas.
“Uiters teleurgesteld in skolerugby”. Dis maar net suur druiwe. Ons 0.19's het goeie ervaring opgedoen. Los ons afrigter, mnr. Roger Thompson, uit. Jy ken nie die omstandighede nie. Moenie jou eie afleidings maak nie.
Kan NamPost nie nog mense aanstel, want die toonbanke is altyd onbeman. Slegs vier uit 13 waar jy gehelp kan word en dit frustreer van die kliënte. - Gereelde besoeker aan NamPost
Ag liewe hemel, MultiChoice! Wanneer gaan julle wakker skrik en besef daar is nie meer wonderlike wintertyd nie, net walglike somertyd. Stel om vadersnaam julle dekodeerders se tyd reg!
Dear City of Windhoek. Why are you allowing two illegal breakdown companies to work and store vehicles in Academia?
Kan die Namib Times darem ook 'n klein bietjie berig oor die kleiner ligaklubs, of darem net hoe laat hulle afskop? Nie almal het net 'n voorkeur vir Kudus nie, en wil graag die ander klubs ook ondersteun.
Sal ons SMS'e in 2018 ook maar net gelees word?
Ats! Jack Vriesstraat se mense, hou jul kinders uit die straat, of moet hulle maar so groot word? Daar is nooit stilte, kuier 'n mens daar. Nie eers op 'n Sondag.
Kan iemand nie iets doen aan die motorfietsryer wat so jaag in Windhoek nie? Is ek die enigste een wat hom opmerk?
City police traffic. When are you planning to stop your members favouring certain breakdowns and allowing unregisterd breakdowns with no correct drivers licence to operate? Or is it a case of money talking?
Dis 'n mooi gedig wat Dirk van Zyl oor ons president geskryf het.
O.19 rugby: Ek het ook nie belang by genoemde span nie, maar die skrywer vergeet baie gerieflik hoekom die Craven Week-span afgegradeer is in daardie kompetisie. Onthou hy die tellings, maar ons het bly ondersteun. Oor die samestelling van die Craven Week-spanne is boeke vol geskryf, maar ons het bly ondersteun. U raak in 'n japtrap persoonlik. Los dit, asseblief.
Meneer Compion, ek het nie geweet 'n mens moet spelers van laerskool af ken om hulle te kies vir 'n span nie.
Andre Compion, die seuns het 'n rugby-ervaring gehad van watter aard ook al. Get a life!
Andre Compion, dis mense soos jy wat ons land nie nodig het nie. Jy sonder net een persoon uit. Hoekom? Dit lyk na 'n verskuilde agenda. Jy is daai afrigter se ou skoene nie werd nie. Ek ken hom en gelukkig dien hy 'n Groter Wese.
Knapgedaan, Dirk van Zyl. Alles wat jy sê, is die waarheid. Jy het my laat dink aan Eli wat nie sy kinders gestraf het nie en kyk wat was sy einde.
Andre Compion het duidelik nie twee weke gelede die Afrika 0.20-rugbytoernooi hier bygewoon nie. Genoeg gesê. - Laeveld Kallid

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie