SMS'e vir
". . .het twee plase. . ."
Republikein, 14 Mei 2018, kind sterf in ma se arms: Ek was vroeg in hierdie jaar twee maal dringend in twee verskillende hospitale opgeneem, wat 'n klein fortuin gekos het. Die personeel, veral in die eerste hospitaal, was meer besig met grimering en gesels, dat ek na dese 'n vrees het vir hospitale. Hartseer dat dit 'n wonderlike roeping is, waar 'n pasiënt op jou moet kan staat maak in hul tyd van nood.
Ons hoop regtig almal die NSFAF kry hul sake gou in orde. Jan Taks sal egter oor moet vasvat as hulle gaan help – as mens in ag neem hoe stadig administrasie by binnelandse inkomste verloop. . .
Dis regtig iets wat vreeslik pla. Waarheen is ons regtig op pad? Daar was geen media beskikbaar, hetsy televisie of radio, om die biskop se wyding by die te bring, wat regtig belang gestel het en nie daar kon wees nie. Die afgelope naweek is die hele media ingespan om 'n verjaardag uit te saai. Is dit nie die rede hoekom alles rondom ons uitmekaar val nie? En daar was beslis belastinggeld betrokke. Van 'n baie bekommerde Namibiër.
Phosphate mining: Minister of mines. Please hold a hearing again and listen to the proven objections of the environmentalists and fishing industry and stop the madness as phosphate mining will destroy the ocean floor and breeding grounds. The only ones to benefit are the foreign mining company.
The controvercial, gigantic Project Desert Rose, in a National Park, has received a definite yes? An 8 billion project to be financed by the government from taxpayers money who don't want it? How can it be approved, how can environmental clearance be given if they don't even know exactly where it will be? We have a right to know which part of the pristine coast will be stuffed up to enrich the 8 very well connected partners? We say no no no!
Toeskouers by klubrugbywedstryde. Die Welwitschias en alle nasionale spanne val nie meer onder die NRU. Vra Namibië Rugby Beperk om aan die publiek en alle rugbyliefhebbers te verduidelik.
Namfisa, die publiek moet weet in watter groep val elke mediese fonds. Namfisa is die waghond, maar weerhou inligting van die publiek. Dit beteken dat ek julle aanspreeklik kan hou as my mediese fonds bankrot speel terwyl ek 'n lid is.
Resettlement? 'n Vroueminister in die verre noorde het twee plase, een grens aan Dordabis en die ander is noord van Windhoek, terwyl sy al die government perks geniet. Hoe siek!
Swakopmund-munisipaliteit, interlock ons strate in Myl 4 en Hage Heights ook! Ons, nie ander nie, betaal baie rates en taxes. Of ons gaan toi-toi. Dit werk vir ander, hoekom kies julle boeties?
Avid oordeelsdag. At last freeze and sell their assets to recover the millions they stole, then no fine, jail them all to make a statement for all corrupt people out there. That's the only punishment they deserve and that will work.
Kan City of Windhoek op Groot-Aub groot asseblief kyk na die water vir menslike gebruik. Die water het 'n baie slegte smaak en as dit gekook word, ruik dit baie sterk na Jik. Wil baie graag hoor, wat gooi hul in die water? Asseblief! Mense kyk daarna, dit is 'n groot probleem wat nou al 'n geruime tyd aankom.
I suggest Mrs Muremi visits clinics undercover sporadically as a patient to get the real picture of the everyday running of the places! She doesn't seem to have the faintest idea.
Referring to the article in the Sun about NEEEF. We should have known that this is again all about the whites. Have you ever thought that if you let us be and go on with your own lives that you will eventually realize that there are much more important things that needs attention in Namibia than picking on the whites? The so called white owned businesses does not even have 25% left to give away. Thanks to the Namibian Government!
Kan Rehoboth-polisie tog nie honde kry vir dwelmverkopers nie. Asseblief!
Mooi man! Mos goed vir klubrugby.
Is dit waar dat die voertuig wat in 'n ongeluk betrokke was nie aan die “Royal House” toegeken was nie, maar wel aan die Witbooi tradisionele owerheid? Misbruik kan nie goedgepraat word.
'n 30-jarige getroude vrou met drie kinders kom trek 'n "Suidooster" oor my huwelik. Sy wil haar biologiese pa, my man, leer ken, wat deur haar grootouers verbied was om haar te sien. Sy is deur hul grootgemaak. Haar eie ma het later getrou, so sy het twee pa's al haar lewe lank gehad. Nou kom versteur sy ons huwelik en ons kids wat uit die huwelik gebore is se geluk. Is dit reg? My man werk weg van die huis en is net 10 dae tuis. Hy het 'n gesin om aandag aan te gee. Nou moet hy heeltyd met jou chat. Jy is 30 jaar oud met 'n gesin. Gee hulle aandag asseblief en los ons uit. Daardie soort begeertes en obsessies is steurend. Blameer jou grootouers omdat jy nie jou pa geken het nie.
Ek het 'n twin tub-wasmasjien wat ek graag wil weggee aan 'n behoeftige persoon. Die spin werk nie meer. Vervoer moet self gereël word. Los asseblief jou nommer, ek sal skakel.
Kan enige persoon wat mnr. Nikanor Muranda se ID en Smartkaart in Otjiwarongo optel, dit tog asseblief dringend by huis no. 3147, Acapulco Baydeli, Orwetoveni afgee of bel by 081 273 2492, mev. Maria Muranda (Ousie Dobpie). Baie dankie!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie