SMS'se vir 6 Januarie 2017
Jy wat kla oor geen parkering in die middestad en by FNB. Kry jou feite reg. Die nuwe FNB-gebou bied genoeg parkering aan vir sy kliënte en besoekers. Generaal Torra.
Rehoboth councillors, kom uit jul kantore uit, ry bietjie rond in die plek en sien hoe vuil dit is. Jul gee erwe wat eens nie gediens is vir die mense, geen rioolpype, vullis word vir 2-3weke nie verwyder nie, en as die rekening kom charge jul dai 2 goeters. Veral in Kavukiland. Orals hier is daar sinkhuise en julle weet dai mense sit onwettig daar. Geen toilet, geen water, die plekke stink. Maak tog asb. plan hierrie jaar laat dai mense wat nie op hulle se erfs sit nie, moet opstaan. Gee vir die mense anderplek waar hul so kan gaan mors. Ons betaal ons huise, en wil skoon lug inasem.
Heaven's Arc-komitee, ons betaal maandelikse bydrae vir afgelope paar jaar, maar sien niks wat gebeur nie. As jy nie die bydrae gee nie, moet jy net hoor van “jy behoort nie meer in die groep nie”. Kan ons iets hoor vroeg ini jaar en begin ander planne maak, asb.
Wil net graag weet hoekom is ons Namibiese polisiespeurders so swak. As jy 'n saak maak, maak moet jy agter hulle staan, jy moet self getuies na hulle toe bring. Jy moet basies self die speurwerk doen. Wat het geword van die liefde en die uitdagings as speurder van die Namibiese polisie? Is hulle opgelei om dit te doen? Katatura se polisiespeurdiens pateties en swak.
I believe there is talk about de-linking from the SA rand? How can financial institution even consider such an idiotic move, it would be fatal to Namibia, there is nobody in the world who wants our N$. Exchange rates would explode and we would become a second Zimbabwe!
Katastrofes - Die rondloper-katte wat mense nie in hul erwe hou is 'n groter gevaar vir mense wat allergies is vir katte - praat uit dure ondervinding. Hou die dêm ding in jou erf soos ek wetlik verplig is om my hond, met 'n lisensie, en my erf te hou en probleem is opgelos.
Kan ons asseblief in 2017 ons vlak van opvoeding verbeter en belaglike private sake soos egbreuk uit die SMS-kolom hou?
Hou die Dragon Ciry-manne in die tronk. Hulle het Namibië, hul gasheerland, te na gekom.
EK stem saam en waardeer die bydrae van JA Rossouw, behalwe wat Swartbooi betref. Dit is juis die korrupsie, onbevoegdheid en tekort aan prioriteite wat vir Swartbooi die meeste frustate en die uitbarsting veroorsaak het. Land Conference and Land Bill failed, so what next?
Keetmans Town Council, het julle al gesien hoe die kaias besig is om na die B1 road te beweeg agter die mass(mess)housing aan. Elke dag word nuwe kaias op gesit, spook Owamboland dat almal weghardloop van daar af? Hulle gaan binnekort druk plaas op water en ook toilets wil hê. Waar sal dié rustelose mense altyd op soek na 'n beter lewe, werk kry?
Toe ek na Ministry of Trade gaan om my besigheid te gaan toemaak, moes ek tot my skok hoor dat alle besighede elke jaar N$80 moet betaal. As dit nie jaarliks betaal was nie, betaal jy 'n boete van N$ 400.
Minister of Local Authorities, when will the O-regions of the far north have multi-racial town councillors like the rest of Namibia, or are these no-go areas, strictly for the tribes of origin? Karas.
Kan iemand op Rehoboth nie daaraan dink om tog daar by daai polisiehuise te gaan skoonmaak nie. Dis langs die hoofpad. Dis 'n skande dat die mense wat daar bly, nie skoonmaak nie.
Ek wil tog weet, as jy ongeskik verklaar is deur 'n dokter en jy pay van staat af, hoe sal jy 'n meubelplek 1 700 kan betaal? Hulle dreig jou.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie