So is Steinhoff se slim direksie 'geflous' – Wiese
Met beleggers wat nog na hul asems snak oor die wyse waarop Steinhoff se aandele getuimel het, soek drie Suid-Afrikaanse parlementêre portefeuljekomitees nou antwoorde.
Nellie Brand-Jonker - “Slimmer mense as wat op hierdie direksie dien, is al voorheen geflous deur mense wat bedrog gepleeg het,” het Christo Wiese, oudvoorsitter van Steinhoff,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie