Somalië na die stembus
'n Somaliese kiesbeampte (regs) verduidelik die stemprosedure aan ''n kieser voordat sy haar stem in Baidoa, Somalië, uitbring. Somalië is besig om ''n nuwe parlement, opperhuis en president te verkies in ''n verkiesing met beperkte stemreg. Nagenoeg 14 000 kandidate is in al die streke van die land, insluitende Galmudug en Puntland, verkiesbaar. Foto Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie