‘Son is helder in Ooste’

Die Asiese reus het uitgereik na ander ‘vriende’ ná onderhandeling met Amerika tot stilstand gekom het.
Catherine Sasman
Catherine Sasman – China se ambassadeur in Namibië, mnr. Zhang Yiming, lê alle blaam vir die toenemend bitter handelsamesprekings tussen sy land en Amerika vierkantig voor die
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer