Sonder staatstoelae is ongelykheid nóg groter ramp

Volgens die Wêreldbank se jongste ranglys het Suid-Afrika die ongelykste samelewing ter wêreld.
William Horne – Ongelykheid in Suid-Afrika bly op rampspoedig hoë vlakke, maar sonder staatstoelae sou dit baie erger gewees het.Só het Risenga Maluleke, statistikus-generaal v
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer