Sonder toeriste tuimel inkomste
Sonder toeriste tuimel inkomste

Sonder toeriste tuimel inkomste

Tanja Bause
Weens die Covid-19-pandemie het buitelandse toeriste nog nie kom kuier nie, al is die grense vandeesweek oopgestel. Die gebrek aan buitelandse toeriste het nie net ’n impak op die toerismebedryf in geheel nie, maar ook op landelike gemeenskappe en inheemse groepe soos die Himba wat hul inkomste uit toerisme verdien. Ook die verkoop van juwele en handewerk het tot ’n stilstand gekom. Die lewende museums van die Damara, Himba, Mafwe, Mbunza en San voel ook die impak. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!