SONVLUG
Die Switserse vlieënier Bertrand Piccard vlieg met die Solar Impulse 2, 'n sonkragaangedrewe vliegtuig, oor die Golden Gate-brug in San Francisco, Kalifornië, voor sy landing op die Moffett-vliegveld ná ’n vlug van 62 ure van Hawai af. Foto Nampa/Reuters
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie