Sooie vir Ongosvallei gespit
Die sooispitseremonie vir die N$4,3 miljard-behuisingsprojek van die Ongosvallei het vanoggend in die hoofstad plaasgevind.
Nou sal 4 500 nuwe huise in die eerste fase oor die volgende 5 jaar hier in Windhoek se noordoostelike hoek gebou word.
Ongos kry finansiële steun van Nedbank en die Nasionale Ontwikkelingsbank (NDB).
Die eerste drie huisleunings vir die bekostigbare middelklashuise is reeds goedgekeur.
Foto Augetto Graig

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie