Span Namibië
Die Namibia Craft Centre bied tot môre ’n opwipwinkel aan waar handgemaakte items soos juwele, klere en leerprodukte soos beursies en handsakke te koop is. Namibiërs word aangemoedig om mekaar veilig te hou en steeds plaaslike entrepreneurs te ondersteun.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie