Spanne gekies vir boothengel in RSA
Hengel
Die nasionale kampioenskap vir liggereiboothengel (NLTB-FAA) is vroeër vandeesmaand oor drie dae by Hardapdam aangebied. Hengelaars uit verskillende streke het deelgeneem.
Die hengelaars was baie kompeterend, want die wortel voor almal se neus was om Namibië te kan verteenwoordig in die onderskeie spanne wat ná afloop van die proewe bekend gemaak sou word.
Die grootste visspesies wat tydens die toernooi gevang en weer vrygelaat is, was soos volg:
'n Karp van 5,27 kg gevang deur Dewald du Rand van Khomasstreek op die boot Jack Sparrow.
'n Barber van 7,70 kg gevang deur Detlef Klein van Erongostreek vanaf boot Salinas.
'n Blou kurper van 1,87 kg gevang deur Danie van Zyl van Otjozondjupastreek vanaf boot “Mr C”.
'n Geelvis van 1,07 kg gevang deur 'n J Binneman van Otjozondjupastreek vanaf boot B2B.
'n Moddervis van 1,36 kg gevang deur Hendrik Derks vanaf boot Jack Sparrow.
Die individuele wenners in die onderskeie kategoriee was soos volg:
Hengelaars onder 16: 1 Alé Cowley (Otjozondjupa), 2 Petrie van Tonder (Otjozondjupa), 3 Janco van Tonder (Otjozondjupa).
Hengelaars o.21: 1 NJ Binneman (Otjozondjupa), 2 Loandro Erasmus (Otjozondjupa), 3. Demar Opperman (Khomas).
Vroue: 1 Bonita Doll (Erongo), 2 Zelda Horn (Erongo), 3 Ernita van Tonder (Otjozondjupa).
Senior mans: 1 Dewald du Rand (Khomas), 2 Thomas-Jan Lambert (Otjozondjupa), 3 Andrew Campbell (Otjozondjupa).
Dewald du Rand was die algehele individuele kampioen van die toernooi.
• Die Namibiese spanne is ook soos volg aangekondig wat in Desember by die Gariepdam in Suid-Afrika gaan deelneem.
Ontwikkeling B-span: Haggy Horn (kaptein), Rudy Horn, Le Beau du Preez, Loandro Erasmus. Bestuurder: Nico Binneman.
Ontwikkeling A-span: Jacob van Zyl (kaptein), Henry du Plessis, Raymond Duvenhage, Gunther Krauer. Bestuurder Nico Binneman.
Presidentspan: Andrew Campbell, Marius Brynard (kaptein), Etienne Coetzee, Danie van Zyl. Bestuurder: Nico Binneman.
Namibië onder 16: Petri van Tonder, Janco van Tonder (kaptein), Alé Cowley, Dina-Marie Binneman. Bestuurder: André Theart.
Namibië onder 21: Demar Opperman, NJ Binneman (kaptein). Bestuurder: André Theart.
Namibië vroue: Bonita Doll, Zelda Horn (kaptein), Ernita van Tonder, Schané Junius. Bestuurder: André Theart.
Namibië senior mans: Denys Opperman, Adri Cowley (kaptein), Thomas-Jan Lambert, Rainer Horn. Bestuurder: André Theart.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie