Spanwerk gee deurslag in Otjihavera-rit

Bergfietsry
Andrew Poolman
Die 2017 weergawe van die FNB Otjihavera Experience bergfietsmarathon wat ook deur Land Rover ondersteun is, het sy 12de bestaansjaar laas naweek gevier.

Die unieke kompetisie vir spanne van twee ryers is oor twee dae by Midgard afgehandel. Beide dae se skofte het daar begin en geëindig.

As 'n nuwigheid is die ouderdomsgroepe vir mans verdeel volgens die gekombineerde ouderdom van die twee ryers. Dié sommetjies het sake nogal interessant gemaak.

Die twee jongmanne Danzel de Koe en Marcel Holtz het die aanslag van verskeie sterk kombinasies afgeweer om die algehele eerste posisie in te neem. Nog 'n indrukwekkende prestasie was Michelle Vorster en Piet Swiegers wat as die eerste gemengde span in die algehele vyfde plek klaargemaak het.

Die byeenkoms is ook moontlik gemaak deur omliggende boere wat deelnemers toelaat om deur hul plase te ry en wat ook met waterpunte behulpsaam was.

Die uitslae was soos volg:



MANSPANNE (gekombineerde ouderdom onder 75)

1 MBM Nedbank (Danzel de Koe en Marcel Holtz) 5:37:13

2 Get Graphics #1 (Ingram Cuff en Christo Swartz) 5:41:48

3 MBM (Xavier Papo en Tjipe Murangi) 5:43:37

4 Cycletec Mountaineers (Andreas Ewald en Heino Windisch) 5:46:52

5 Humpty Dumpty (FC Smith en Joshua Scherer) 6:03:11

6 Two man wolf pack (André Vermeulen en Braam Vermeulen) 6:05:35

7 Fx Fitness (Heiko Diehl en André Steinfurth) 6:17:29

8 Laurel and Hardy (Tyrone Kotze en Morné Honiball) 6:24:40

9 Desert Crawlers (Hofmeyr van Blerk en Nicolaas Swart) 6:25:46

10 Team Cathy#2 (Jaco Hanekom en Jacques van Zyl) 6:29:34



MANSPANNE (­gekombineerde ­ouderdom 76-89)

1 OTB Tiki Birds (Paul Brinkmann en Peter Brinkmann) 6:37:28

2 Team Hollard (Jaco Lamprecht en De Wet Joubert) 6:38:48

3 Candor Elektroblitz (Kai Tegethoff en Volker Engling) 7:11:19

4 Team MN (Matthias Kreft en Niels Serrer) 7:18:19

5 Race Snails (Kai Nolte en Hanso Diehl 3:32:56 3:49:11 7:22:08

6 Salt and Pepper (Christo du Raan en Brian Key) 7:30:29

7 Tanneman and the Drug Dealer (Frans-Anthonie Gerber en Silvio Suardi) 7:37:46

8 Du Toit broers (Reino du Toit en Morné du Toit) 7:57:16

9 Team KB (Jaco Boltman en Gabriel Francois Kopplinger) 7:59:38

10 BRG Sports Lab (Michiel Greeff en Hannes Smit) 8:17:27



MANSPANNE (­gekomBineerde o­uderdom 90-plus)

1 Namboys (Thorsten Horenburg en Stefan van Doorn) 6:20:29

2 Lema (Leander Borg en Mannie Heymans) 6:34:19

3 Offroad Eggs (Marcel Suren en Eckhard Waldschmidt) 6:42:28

4 LIEBSTERS (Johann Liebenberg en Walter Liebenberg) 6:44:01

5 Wit Span (Stephen Chamberlain en Aidan de Lange) 7:13:54

6 Team RAF (Steven Paschke en Richard Meeks) 7:26:53

7 Team Ane (Johan Vorster en Eugene Louw) 7:37:16

8 Elwiwa (Hentie Hough en Willem Engelbrecht) 7:39:03

9 Jens & Batisda (Jens Adam en Batisda Tjipumb) 8:13:24

10 Kudu & Krokodil (Stephan Bekker en Christiaan Horn) 8:53:07



GEMENGDE SPANNE

1 Klein-Aus Vista MTB (Piet Swiegers en Michelle Vorster) 6:01:45

2 Mixed for Life (Irene Steyn en Philip Steyn) 6:04:27

3 WTF? –Where's the finish? (Germien Stals en Pierre van Rensburg) 6:47:45

4 The G's (Ian Grassow en Elanor Grassow) 6:52:11

5 CYMOT Scott (Rosi Hennes en Axel Theissen) 7:13:07

6 Trail Surfers (Benita Kasch en Carl Hahn) 7:18:46

7 SP square (Silke Pritzen en Sven Patzner) 7:29:13

8 BaieSukkel (Patricia Hoeksema en Theo Hoeksema) 8:00:52

9 Build-it Windhoek (Andre van Staden en Andra van Staden) 8:02:59

10 Rock Rabbit (Carmen Johannes en Tony Bassingthwaighte) 8:19:12

VROUESPANNE

1 Love 2 Ride (Johanita de Waal en Wilmien Chamberlain) 7:01:36

2 Cycles4u woman (Luanne van der Schyff en Jeanne Heunis) 7:20:12

3 Tawwe Koekies (Karen Munting en Lelani Swart) 7:39:37

4 Namibian Coffee Roasters (Courtney Trossbach en Gesa Kock) 7:51:22

5 Gaby & Sonja (Sonja Obholzer en Gabriela Raith) 8:04:37

6 CSMS (Marike Stranghoner en Christine Steinfurth) 8:31:24

7 Cyclomaniacs (Helene Wigget en Wilmerie Schafer) 8:34:03

8 Girls power (Marion Schonecke en Gerda Opperman) 9:14:45

9 E-Lemon-Ators (Andri du Toit en Martenique Scott) 9:22:32

10 NamLadies (Therese van der Colf en Renate Penzhorn 4:55:19 5:02:27 9:57:47

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!