Sparta vereer sy Ysters
Rugby
Sparta-rugbyklub van Walvisbaai het onlangs sy jaareindfunksie en prysuitdeling gehou waar trofees aan sy staatmakers toegeken is.
Dié klub het vanjaar die NRU eerste liga gewen ná ’n dramatiese finaal waarin hulle eers tydens bykomende speeltyd die wenpunte behaal het om FNB Unam III met 32-25 te verslaan.
Die spelers wat vereer is, is Darren Beukes (beste agterspeler), Armando Viviers (beste voorspeler/stut), Giovanni Isaacs (beste vordering/heelagter), Ridahwaan Mouton (Desert Wolf-toekenning/stut), Shaun White (deurlopende goeie spel/slot), Charlton Brussel (spelers se speler van die jaar/agtsteman), Chris Klassen (mees waardevolle speler/haker), Zwandré Viviers (speler van die jaar/flank).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie