Spogperde voor in die koor
Spogperde voor in die koor

Spogperde voor in die koor

Anneli Erasmus
Die name van die perde is aangekondig wat op die hoofdag van die Hentiesfees aan ‘n straatoptog gaan deelneem.

Die voorhoede sal deur die perde Bertus, Cassie, Nugget en Patriaan gevorm word. Van die spogdiere is van Suid-Afrika, maar selfs van oorsese lande na die vasteland ingevoer.

Agter die voorste linie gaan die ponies Query, Champagne en Pataudi volg. Op van hulle kan selfs kinders in die saal wees.

Al die perde is van die Lukzet-stalle waar ‘n miniatuurperdjie, Blue, ook nou sy intrek geneem het. Die nuweling is ‘n gunsteling by die beheerpunt van die stalle. “Dit lyk of hy dink hy is ‘n mens,” sê Danielle van Wyk, die nooientjie wat as stallebestuurder by Lukzet optree.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!