Spoke staan moeilik op
Voormalige lede van die destydse Koevoet en Suidwes-Afrikaanse Gebiedsmag (SWATF/SWAGM) sê hulle gaan onder die naam van die Nasionale Patriotiese Front (NPF) aan vanjaar se verkiesings deelneem.
Hoe meer dae, hoe meer dinge?
Om nuwe lewe in so 'n ou politieke skim te blaas, gaan nie maklik wees nie. Veral met 'n beperkte bestaansrede.
Die oudstryders se samespanning in 2014 met die Workers' Revolutionary Party (WRP) het twee setels opgelewer, maar die alliansie was 'n fiasko.
In 1989 het die NPF, 'n alliansie tussen Swanu, sogenaamde “verligtes” van Aksie Nasionale Skikking (ANS) en Canu uit die Caprivi, 10 639 stemme ontvang. Wyle mnr. Moses Katjiuongua het die groepering, later onder die vaandel van die Demokratiese Koalisie van Namibië (DCN), vir tien jaar in die Nasionale Vergadering verteenwoordig.
Die alliansie was maar altyd broos. Ondersteuning het in 1994 tot 4 038 stemme gekwyn en in 1999 tot 1 797 stemme. Katjiuongua het enkele jare later kortstondig by die Congress of Democrats (CoD) aangesluit.
Dit sou disrespekvol wees om die oudvegters se situasie gering te skat. Dit is egter ook 'n feit dat baie lede al sedert 1989 hul heil in ander politieke partye gaan soek het.
Baie beskou die vegters se eise as lugkastele. Vir die “nuwe” NPF sal die toets wees of hul naby aan die WRP se 13 328 stemme vyf jaar gelede gaan kom.
Dit is goed dat randgroepe soos die hul saak in die demokrasie najaag, maar dinge sal baie lelik vir ander partye moet skeefloop as die NPF, soos hulle spog, die amptelike opposisie gaan word.
So sê ander
27 Augustus 2019
The Amazon is burning and Brazilian President Jair Bolsonaro doesn't care
The fires raging at the edges of the Amazon rainforest are, at the moment, largely consuming lands that had already been converted from their natural state into tracts waiting to be farmed or developed.
Nevertheless, some of the blazes are eating away at the rainforest itself, reducing its size by a football field a minute. And one of the most disturbing things about them is that they aren't part of the cycle of nature.
The reason the Amazon is burning is because Brazilian President Jair Bolsonaro, who followed Donald Trump's populist, anti-establishment playbook to win election last year, wants it to. He thinks the Amazon should not be protected, and that lands reserved for indigenous peoples should not be recognized — all in the name of economic growth.
We are all joined by the hard reality that our continued release of carbon into the atmosphere — whether it be from the cars we commute in or the forest Brazilians burn to grow food — is endangering us all. It's a reality not recognized by Bolsonaro.
Nor by Trump, who neither joined the criticism of Bolsonaro's policies nor showed up for the G-7 climate talks that led to the fire aid package. Both presidents' disregard for the well-being of the world is, literally, playing with fire. That won't end well.
• LOS ANGELES TIMES

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie