Sprinkaanplaag in die Suide
Duisende sprinkane het die afgelope drie weke op die Ariamsvlei-omgewing toegesak.
"Die voetgangers raak nou vlieërs. Hoewel die boere teen die plaag spuit, lyk dit asof hulle 'n verlore stryd voer," sê mnr. Ockie Fourie wat in die omgewing woon.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie