Sprinkane vir die vale
Sprinkane vir die vale

Sprinkane vir die vale

Ronelle Rademeyer
Dié swerm sprinkane is gister sowat 40 km oos van Nkurenkuru onderweg na Rundu opgemerk. Vier van die land se streke word nou deur sprinkaanplae geteister – die Zambezi-, Kavango-Oos en -Wes en die ||Kharasstreek. Volgens me. Violet Simaata, hoof- landbouwetenskaplike beampte in die Zambezistreek, is twee tipes sprinkane geïdentifiseer, naamlik die rooisprinkaan en die bruin Afrika-sprinkaan. Bestrydingspanne is ontplooi na al die gebiede waar die sprinkane aanwesig is. Foto Mike Skrywer

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!