Sprong na vryheid
Sprong na vryheid

Sprong na vryheid

Francoise Steynberg
Een van die twee leeumannetjies (sowat drie jaar oud) wat Vrydag deur die Harnas-wildstigting in Buffalopark in die Bwabwata Nasionale Park vrygelaat is, spring na sy vryheid. Die leeus het in die vroeë oggendure by die park aangekom en is in die teenwoordigheid van drie natuurbewaarders van die ministerie van die omgewing en toeris­me vrygelaat. "Die leeus was aanvanklik huiwerig toe die vrag­motor se deure oopmaak. Hulle het eers net na hul nuwe omgewing gestaar, maar toe spring hulle na hul vryheid," sê 'n woordvoerder van Harnas. Die stigting beskryf die vrylating as 'n reuse­sukses. Foto Harnas

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!