St. George's vier 100 jaar
As deel van die St. George’s Diocesan-skool in Windhoek se eeufeesvieringe is ’n koekversierkompetisie Dinsdag by die skool gehou. Bakpro het die koek en versiersel verskaf. Die koeke moes die skool se kleure en waardes weerspieël. Westlane Spar het die wenners se pryse geborg. Die skool het sy deure amptelik in 1919 geopen. FOTO JUSTICIA SHIPENA
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie