St. Paulu2019s oorheers NASP-dag
St. Paulu2019s oorheers NASP-dag

St. Paul’s oorheers NASP-dag

Boogskiet
Tielman van Lill
Die Nasionale Boogskietprogram in Skole (NASP) het laas Saterdag by St. George’s-kollege in Windhoek ’n kompetisie vir 105 skutters asook 14 skole en klubs aangebied.

Sestien volwassenes het ook die pyle getrek en heelwat van die entoesiastiese deelnemers het op hul persoonlike beste tellings verbeter.

Die voorste uitslae:

KOLSKOOTRONDE

Junior meisies: 1 Anneré Wamback (Berg-Op Akademie), 2 Juanita Janse van Rensburg, 3 Chané Janse van Rensburg (beide Privaatskool Moria).

Junior seuns: 1 Luke Estrela (St. Paul’s), 2 Cabren Hayward (Danie Joubert-skool), 3 Ruben Pearson (Windhoek Afrikaanse Privaatskool).

Senior meisies: 1 Kyra Nghishekwa, 2 Lara van Rensburg (beide St. Paul’s), 3 Abigail Louw (Pro-Ed Akademie).

Senior seuns: 1 Burton Weakley (WHS), 2 Jan Prinsloo (Moria), 3 Caleb Beukes (WHS).

3D-DIERERONDTE

Junior meisies: 1 Anneré Wamback (Berg-Op), 2 Danya Laas (Pro-Ed), 3 Lianie van Zyl (Danie Joubert).

Junior seuns: 1 Wynand Olivier (Moria), 2 Cabren Hayward (Danie Joubert), 3 Richard-John Beukes (St. Paul’s).

Senior meisies: 1 Lu-anne Gaugler (Danie Joubert), 2 Kyra Nghishekwa (St. Paul’s), 3 Lara van Rensburg (St. Paul’s).

Senior seuns: 1 Damian Beukes (St. Paul’s), 2 Jannie Booysen (Privaatskool Elnatan), 3 Burton Weakley (WHS).

ALGEHEEL

Junior meisies: 1 Anneré Wamback (Berg-Op), 2 Juanita Janse van Rensburg (Moria), 3 Danya Laas (Pro-Ed).

Junior seuns: 1 Wynand Olivier (Moria), 2 Cabren Hayward (Danie Joubert), 3 Luke Estrela (St. Paul’s).

Senior mesies: 1 Kyra Nghishekwa, 2 Lara van Rensburg (beide St. Paul’s), 3 Mia van der Merwe (Danie Joubert).

Senior seuns: 1 Burton Weakley (WHS), 2 Jan Prinsloo (Moria), 3 Damian Beukes (St Paul’s).

Senior mans: 1 Johan Reas, 2 Jose Avelino, 3 Ernst Kohne.

Senior vroue: 1 Christie Agenbach, Ronelle Reas, 3 Elsjen Wilders.

Die NASP bedank die ouers, deelnemers, beamptes, die spanne van Afro Pumps asook The Belly Deli vir hul bydrae om die byeenkoms glad en suksesvol te laat verloop.

Die volgende kompetisie vind op 10 April in Walvisbaai plaas.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!