Staat toegelaat om teen Hoff se vonnis te appelleer
Regter Alfred Siboleka het vanoggend verlof om te appelleer teen die vonnis en skuldigbevinding van Susanne Hoff aan die staat toegestaan. Landdros Alexis Diergaardt het Hoff in Februarie vanjaar skuldig bevind aan poging tot moord op haar man, mnr. Egbert Hoff.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie