Stad Windhoek, antwoord asseblief
Stad Windhoek, antwoord asseblief

Stad Windhoek, antwoord asseblief

Dani Booysen
CELINE RUST SKRYF:

Die munisipaliteit verhoog ons tariewe met 300% en gee belaglike verhogings so ek voel ons het antwoorde nodig.

Waar is die verkeersbeamptes van Windhoek? Jy sien nooit een meer op die paaie nie?

Die strate is in chaos. Niemand stop meer by rooi ligte of stopstrate nie. Mense gaan verby motors op dubbelstrepe? Mense ry in die regterkantse baan en draai dan links af voor die ander verkeer? Kyk na ons sterftesyfers, van die hoogste in die wêreld.

Kan die munisipaliteit asseblief vir ons antwoorde gee.

Wonder net.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!