Stadsbye nou plaasbye

Tanja Bause
Die Namibiese byeboer mnr. Roland zu Bentheim het onlangs 'n jong swerm bye uit 'n boom in Sam Nujomarylaan in Windhoek verwyder. Hy skat die swerm is nie ouer as vier maande nie en bestaan uit sowat 10 000 bye. Hulle is na 'n plaas buite Windhoek verskuif waar hulle in vrede heuning kan produseer. Mense wat bye verwyder wil hê, kan Zu Bentheim by 081 635 7323 skakel. Foto's Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer