Stakende personeel van NBC ruk op na parlement

Augetto Graig
Stakende werkers van die nasionale uitsaaier (NBC) ruk tans onder leiding van die Namibiese Vakbond vir Staatsdienswerkers (Napwu), op na die parlement om ’n oplossing te probeer vind vir die arbeidsgeskil oor lone en werksomstandighede.

Met die NBC se toelaag van die regering wat met meer as 60% gesny is, kan die uitsaaier skaars salarisse vir ses maande bekostig en is daar nie tans enige sprake van die 8%-verhoging wat die stakers eis nie. Die staking het reeds op die platteland gesorg dat inwoners sonder radiodienste is. Die NBC het gisteraand vir die eerste sedert die begin van die staking op 22 April ’n nuusbulletin op televisie uitgesaai.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!