Stap een: registreer
Wanneer Namibiërs in November vanjaar stem, sal dit 30 jaar wees sedert die land se eerste waarlik demokratiese verkiesing in 1989.
Mededingendheid op die politieke toneel het relatief vroeg reeds gedurende hierdie drie dekades dramaties verswak. Die gevolg was dat Swapo die land vir die grootste deel van onafhanklike Namibië se jong geskiedenis volgens sy eie kompas – goed of sleg – kon regeer.
Hierdie week begin die registrasie van kiesers: 'n eerste, baie belangrike stap in die erkenning van stemgeregtigde inwoners se reg om hul eie toekoms te bepaal. Jong burgers wat vir die eerste keer kan stem en ouer Namibiërs wat om een of ander rede nog nie geregistreerde kiesers is nie doen die land 'n onreg aan as hulle nie hierdie reg op inspraak uitoefen nie.
Om jou stem te laat geld, is nie net 'n verantwoordelikheid teenoor die self nie, maar medeburgers en die land as geheel. Om stemloos te bly, of deel van die wegblystem te wees, hou meer gevare as voordele in.
Republikein moedig daarom almal aan om oor die komende drie weke hul name op die kiesersrol te kry; ongeag politieke affiliasie. Daarsonder stuur ons op 'n voortgesette wanvoorstelling en waanbeeld van verteenwoordiging af.
Vir die eerste keer sal meer as 50% van kiesers jonger as 40 jaar oud wees. Die stemgetalle van burgers jonger as 30 sal na beraming verdubbel.
Hierdie generasies hou die sleutel tot ons almal se voorspoed in hul hande.
So sê ander
7 Julie 2019
Painting a Gloomy Picture of Peace Talks
The Trump administration began talks with the Taliban leadership to end 18 years of conflict through negotiations.
With the latest round of peace talks between the Taliban and US representatives in Qatar's capital, the Taliban have signaled positively for intra-Afghan dialogue. However, the positive outcome of the upcoming dialogue is still doubted by Afghan people.
The fact is that the Taliban's intensified attacks against Afghan combatants and non-combatants have left little room for optimism. Ordinary people believe that if the Taliban were genuine in the talks, they would mitigate their insurgency, especially targeting civilians.
Despite the ongoing peace talks, terrorism still remains a serious threat for Afghanistan. Afghan people are losing their lives as ever in roadside bombings and suicide attacks carried out by Taliban militants.
The Taliban have constantly turned down the public and state's demands for declaring a ceasefire. Hence, Afghans still paint a gloomy picture of peace talks.
• DAILY OUTLOOK AFGHANISTAN

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie