• Tuisblad
  • Sake
  • Steinhoff het nog nie eis van Coronation ontvang
Steinhoff het nog nie eis van Coronation ontvang
Steinhoff het nog nie eis van Coronation ontvang

Steinhoff het nog nie eis van Coronation ontvang

Nellie Brand-Jonker - Steinhoff het gister gesê hy het nog geen eis van die batebestuurder Coronation ontvang nie.

Business Day het gisteroggend berig Coronation is die eerste batebestuurder wat ’n eis teen Steinhoff instel.

Netwerk24 kon dit nie van Coronation bevestig nie.

Coronation het ’n groot belang in Steinhoff gehad net voor die dramatiese gebeure in Desember wat daartoe gelei het dat Steinhoff se aandeelprys oor ’n afgrond geval het.

Steinhoff het aandeelhouers Donderdag ingelig oor alles wat sedert sy jaarvergadering op 20 April gebeur het.

Dit sluit in die eis van R59 miljard wat van Christo Wiese, voorheen voorsitter en grootste aandeelhouer van Steinhoff, ontvang is, plus ’n eis van Tekkie Town se vorige eienaars en van die Stellenbosse bankier GT Ferreira. Tekkie Town en Ferreira se eise beloop altesame meer as R3 miljard.

Steinhoff het ook aangekondig die proses het begin van ’n groepsgeding wat in Duitsland teen hom ingestel word.

’n Soortgelyke proses wat in Nederland begin is, is reeds bekend en is deur die Vereniging van Effectenbezitters (VEB) aanhangig gemaak. Dit is ’n Nederlandse vereniging vir beleggers wat al in 1924 opgerig is.

Ten opsigte van die VEB-geding het Steinhoff bekendgemaak hy het die hof versoek om Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof, deel van die regsgeding te maak.

“Dus, as die hof ’n uitspraak lewer wat ’n eis toeken teen een verweerder (in dié geval die maatskappy) sal dit die maatskappy op sy beurt in staat stel om ’n eis teen die party in te stel wat deel van die regsgeding gemaak is,” het Armand Kersten, direkteur van openbare betrekkinge van VEB, verduidelik.- Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-09-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Fidelity ADT Lions 14 vs 16 Hollywoodbets Sharks XV Rugby Championship: Argentina 29 vs 28 Springboks | Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: Manchester City 2 vs 2 Arsenal | Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest | Crystal Palace 0 vs 0 Manchester United | Tottenham Hotspur 3 vs 1 Brentford | Southampton 1 vs 1 Ipswich Town | Liverpool 3 vs 0 Bournemouth | Leicester City 1 vs 1 Everton | Fulham 3 vs 1 Newcastle | Aston Villa 3 vs 1 Wolves | West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Real Betis 1 vs 2 Mallorca | Rayo Vallecano 1 vs 1 Atletico Madrid | Villarreal 1 vs 5 Barcelona | Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés | Real Madrid 4 vs 1 Espanyol | Valencia 2 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 1 Las Palmas | Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad SerieA: Inter Milan 1 vs 2 AC Milan | AS Roma 3 vs 0 Udinese | Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio | Lecce 2 vs 2 Parma | Juventus 0 vs 0 Napoli | Venezia 2 vs 0 Genoa European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford #REF! Currency: GBP to NAD 23.12 | EUR to NAD 19.29 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.3 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.72 | USD to AOA 933.05 | USD to BWP 13.15 | USD to EGP 48.66 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1596.98 | USD to ZAR 17.32 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1845.32 Up +0.73% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14269.55 Up +0.16% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31022.54 Down -0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 645.50/OZ UP +0.73% | Copper US$ 4.47/lb UP +3.41% | Zinc US$ 3 015.50/T UP 4.27% | Brent Crude Oil US$ 74.89/BBP UP +0.68% | Platinum US$ 980.29/OZ UP +2.32% #REF!