Stem vir jou gunsteling dorp in Sentraal-Namibiu00eb
Stem vir jou gunsteling dorp in Sentraal-Namibiu00eb

Stem vir jou gunsteling dorp in Sentraal-Namibië

Dani Booysen
Stem vanaf vandag om Sentraal-Namibië se finalis vir Namibia Media Holdings en vennote se Dorp van die Jaar-kompetisie vir 2017 te bepaal.
Die stemlyn sluit op 23 September.
Kies uit Grootfontein, Tsumeb, Otjiwarongo, Okahandja, Outjo, Okakarara, Otavi, Gobabis en Khorixas.
Een gelukkige deelnemer kan N$1 000 wen en net een stem word per selfoonnommer toegelaat.

SMS NA 51500

• Tik die sleutelwoord “TOWN”.
• Tik die naam van die dorp waarvoor jy stem.
• Stuur jou SMS na 51500.
• Elke SMS kos N$1.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer