STEM EN WEN

Dani Booysen
Tot 1 Junie het almal een SMS-stem om die Klein Dorp van die Jaar vir 2018 aan te wys.

Kies uit:

Eenhana

Okahao

Oniipa

Oranjemund

Die vier finaliste sal hul dorpe by die Namibië Toerisme Ekspo bemark.

Een gelukkige deelnemer sal N$28 000 wen.

SMS die woord “Town” en die naam van die dorp waarvoor jy stem na 51500 (N$3/SMS). Die wendorp word op 2 Junie by die ekspo aangewys.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer