Stemtenk loop vol
Stemtenk loop vol

Stemtenk loop vol

Dani Booysen
Personeel stem gister by Shell se Highway-vulstasie op Ongwe­diva vir hul keuse om die verre Noorde se finalis in volgende jaar se Dorp van die Jaar-kompetisie (NTY2017) te wees. Kyk op bladsy 8 hoe om voor Vrydag ook jou stem uit te bring. Alle inwoners kan deelneem. ­Namibia Media Holdings se ­vennote vir NTY2017 is Nedbank Namibia, Coca-Cola, die African Leader­ship Institute­ (ALI), Pup­kewitz ­Nissan, Vivo Energy, Waltons, Mondi ­Rota­trim en Kanaal 7. Die verre­ Noorde se finalis word Maandag ­aangekondig.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer