Stok in toerisme se wiel
Mnr. Pablo Werz, 'n Duitse toeris tans op besoek aan Namibië, het dié foto geneem toe hy verlede week die enigste toeris op 'n wildsbesigtingstoer by Oakpuka buite Windhoek was. Kommer heers oor die impak wat Duitsland se aankondiging dat Namibië 'n hoërisikoland is, op toeristegetalle gaan wees.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie