Stokvel steier

Die sentrale bank waarsku mense ’n boete van N$1 miljoen en/of tien jaar se gevangenisstraf staar hulle in die gesig indien hulle nie deelname aan dié piramideskema staak nie.
Denver Kisting
Denver Kisting – Enkele ure nadat Republikein berig het oor ’n WhatsApp-stokvelskema wat in die Bank of Namibia (BoN) se visier was, het die sentrale bank aangekondig die stokv
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer