Strauss bly hoof van Jukskei Namibiu00eb
Strauss bly hoof van Jukskei Namibiu00eb

Strauss bly hoof van Jukskei Namibië

Jukskei
By die onlangse algemene jaarvergadering van Namibië Jukskei is Erik Strauss as president en direkteur van bemarking herkies.

Die res van sy verkose topbestuur is:

Visepresident: Michael Duvenhage.

Direkteur van streke en toernooie: Johan Viljoen.

Direkteur van administrasie: Estelle Viljoen.

Direkteur van finansies: Gert Aggenbach.

Direkteur van ontwikkeling: Christie Horn.

Nasionale keurkomitee: Gert Aggenbach, Bully Thorburn, Gieliana Boshoff, Michael Duvenhage, Christie Horn.

Hoofskeidsregter: Gerhard Coetzee.

Namibië het tans ook drie lede op die Internasionale Jukskeifederasie (IJF) se bestuur, naamlik Gieliana Boshoff (president), Christie Horn (visepresident) en Erik Strauss (direkteur van kommunikasie).

Namibië Jukskei wens al hierdie lede baie geluk en sterkte toe vir die nuwe seisoen.

• Die Namibiese Junior Jukskeivereniging het by sy algemene jaarvergadering in Windhoek die volgende bestuur vir die nuwe seisoen 2019-2020 verkies:

Voorsitter: Christie Horn.

Ondervoorsitter: Hendrik Grové.

Sekretaresse: Retha Horn.

Bykomende lede: Francois Boshoff en Kurt Barth

• Die Namibiese Skeidsregtersvereniging het ook sy algemene jaarvergadering in Windhoek afgehandel en die volgende bestuur is vir die nuwe seisoen verkies:

Voorsitter: Francois Boshoff

Ondervoorsitter: Fanna van Wyk.

Sekretaresse: Elize Steynberg.

Vir enige belangstelling aangaande jukskei in Namibië se bedrywighede, besoek gerus die webblad www.jukskei-nam.com of rig enige navrae aan Erik Strauss by 081 122 2743.

Kommentaar

Republikein 2024-12-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 20° | 32° Oshakati: 22° | 31° Ruacana: 21° | 33° Tsumeb: 21° | 32° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 22° | 32° Gobabis: 19° | 33° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 24° | 34° Mariental: 24° | 36° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 21° | 34° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 25° | 39° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 18° | 23° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 17° | 34° Lilongwe: 23° | 34° Maputo: 21° | 29° Windhoek: 22° | 32° Cape Town: 18° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 19° | 29° #REF! #REF!