Strauss lei federasie steeds
Jukskei
Namibië Jukskei het Saterdagoggend sy algemene jaarvergadering afgehandel waar Erik Strauss as president en direkteur van bemarking herkies is.
Sy visepresident is Michael Duvenhage, tesame met die ander verkose direkteure Johan Viljoen (streke en toernooie), Estelle Viljoen (administrasie), Christie Horn en Niekie van Staden (finansies) asook Christie Horn (ontwikkeling).
Die nasionale keurkomitee bestaan uit Erik Strauss, Francois Boshoff, Gieliana Boshoff, Michael Duvenhage en Christie Horn. Die hoofskeidsregter is Gerhard Coetzee.
Namibië het tans drie lede op die Internasionale Jukskeifederasie (IJF) se bestuur, naamlik Erik Strauss as visepresident, Christie Horn as direkteur van ontwikkeling en Gerhard Coetzee as direkteur vir skeidsregters.
• Die Namibiese Junior Jukskeivereniging het laas Vrydag sy algemene jaarvergadering in Windhoek gehou en die volgende bestuur is vir die nuwe seisoen gekies.
Voorsitter: Christie Horn.
Ondervoorsitter: Hendrik Grové.
Sekretaresse: Retha Horn.
Bykomende lede: Dries Verwey en Gerhard Coetzee.
Die keurders is Christie Horn, Hendrik Grové, Dries Verwey en Gerhard Coetzee.
• Die Namibiese Skeidsregtersvereniging het vroeg Saterdagoggend sy algemene jaarvergadering gehou en die volgende bestuur is verkies:
Voorsitter: Gerhard Coetzee.
Ondervoorsitter: Francois Boshoff.
Sekretaresse: Anelda Horn.
Namibië Jukskei wens al hierdie lede baie geluk en sterkte toe vir die nuwe seisoen.
Die beheerliggaam het ook die volgende datums van kompetisies in die volgende maande bekendgemaak:
2 Oktober 2021: Sentraal-ligas (namiddag).
16 Oktober 2021: Sentraal Kwaggas sakeliga.
22 en 23 Oktober 2021: Coen Brandtoernooi.
13 November 2021: Sentraal ope dag.
11 tot 17 Desember 2021: SA junior toernooi in Kroonstad.
18 Desember 2021: Hentiesbaai ope dag.
22 Januarie 2022: B- en C-proewe in Windhoek.
11 Februarie 2022: Senior proewe in Windhoek.
12 Februarie: Sentraal streekkampioenskap in Windhoek.
21 tot 25 Februarie 2022: SA B- en C-toernooi op Kroonstad.
26 Maart tot 2 April 2022: SA senior toernooi op Kroonstad.
Vir enige navrae of belangstelling in jukskei in Namibië se bedrywighede, besoek die webblad www.jukskei-nam.com of skakel Erik Strauss by 081 122 2743.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie